Ek sál A­fri­ka­ner se saak oor­see stel

Beeld - - Kommentaar -

Dr. Pie­ter Mul­der, VF Plus­par­le­ments­lid Drie plaas­aan­val­le op een dag.

In Co­li­gny het wit, A­si­ër- en swart sa­ke­man­ne mil­joe­ne ran­de ver­loor. Hul on­der­ne­mings is ge­plun­der en hui­se af­ge­brand.

Van die men­se wat ge­tref is, is die dok­ters en wel­doe­ners. Hul­le het de­ka­des on­baat­sug­ti­ge diens aan al­le men­se van Co­li­gny ge­le­wer – wit en swart.

Di­a­na Swart maak ma­triek­af­skeids­rok­ke vir Co­li­gny se swart mei­sies so­dat hul­le mooi kan lyk op die ho­ër­skool se ma­triek­af­skeid. Sy be­stuur ook die plaas­li­ke veel­ras­si­ge o.21-rug­by­span. Haar huis is af­ge­brand met haar hon­de bin­ne-in.

Jo­han de Vil­liers se by­drae van­uit Am­ster­dam in hier­die tyd (Beeld, 11.05) is om b­rie­we oor my te skryf en te pro­beer keer dat ek bui­te­land­se ge­ho­re oor die hui­di­ge stand van sa­ke in Suid-A­fri­ka toe­spreek.

Hy fo­kus op die vier­kleur­vlag wat deur die AWB en vol­gens hom ook deur die VF Plus ge­bruik word.

Hier­oor is hy ver­keerd, soos ek in my vo­ri­ge brief aan­ge­dui het. Die Trans­vaal­se Vier­kleur wat deur die AWB ge­bruik is, is rooi, wit en blou met groen. Ons ge­bruik nie rooi nie.

Ek het spon­ta­ne ap­plous ge­kry toe ek ons kleu­re op ’n kon­gres van A­fri­ka-op­po­si­sie­par­tye in Dar es Sa­laam ver­dui­de­lik het.

’n Kon­gres­gan­ger het my ge­vra hoe ek die A­fri­ka­ner sien. Ek het na ons kleu­re o­ran­je en groen ver­wys en ver­dui­de­lik dat ons met o­ran­je ons Ne­der­land­se en Eu­ro­pe­se oor­sprong er­ken.

Van Rie­beeck het met ’n o­ran­je-wit-en-blou vlag hier aan­ge­kom. Ons het eg­ter Eu­ro­pe­se en B­rit­se ko­lo­ni­a­lis­me in A­fri­ka in oor­loë be­veg. Om ons ver­bin­te­nis tot A­fri­ka te be­wys, het ons groen as k­leur by­ge­sit om­dat 95% van die A­fri­ka­lan­de se vlae groen in­het.

Ek ver­trek nou na die bui­te­land om ons saak daar te stel. Soos Jo­han de Vil­liers my nie sal stop om dit te doen nie, sal die pre­mier van Noord­wes nie na­mens my be­sluit dat ek nie in A­fri­ka en Suid-A­fri­ka hoort en ’n by­drae kan le­wer nie.

Comments

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.