Zu­ma doen vo­ri­ge lei­ers on­eer aan

Beeld - - Kommentaar -

Myn­hardt Kok, P­re­to­ria Dit is ’n ge­woon­te van die ANC en Ja­cob Zu­ma om ANC-lei­ers, soos Al­bert Lut­hu­li,

O­li­ver Tam­bo en Nel­son Man­de­la, op ver­ga­de­rings aan te haal.

Dis i­ro­nies, want hul­le sien nie die kon­tras tus­sen toe en nou raak nie.

Lut­hu­li het in 1961 die No­bel­prys vir v­re­de ont­vang, ter­wyl Tam­bo be­kend was om sy mo­re­le waar­des en ’n voor­stan­der van ’n hand­ves van men­se­reg­te was. Man­de­la was ’n de­mo­kraat wat be­won­de­ring ge­toon het vir die We­ster­se par­le­men­tê­re stel­sels, die Mag­na Car­ta en die Hand­ves van Men­se­reg­te.

Zu­ma, daar­en­teen, is die swak­ste ANC-lei­er in die par­ty se ge­skie­de­nis. Om op jou par­ty se ver­le­de te roem om jou wan­be­stuur te ver­bloem, werk nie. Zu­ma en sy ANC het die land se­dert 2009 tot rom­mel­sta­tus be­stuur.

Ja­cob Zu­ma

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.