Wees ’n man, Nol­lis, en loop

Beeld - - Kommentaar -

Frans Prins­loo, Wit­bank Ba­rend van Graan het deur die ja­re toe­ge­laat dat die Bul­le se bes­te spe­lers deur an­der u­nies af­ge­rok­kel en ge­koop word.

E­ni­ge leek kan nou ook al we­ke lank sien dat die Bul­le se fiks­heid veel te wen­se oor­laat.

Na­dat hul­le pap­ge­skrum is en die Cru­sa­ders-af­rig­ter ge­sê het die Bul­le se fiks­heid laat hul­le in die steek, kom Nol­lis Ma­rais dit van­dees­week ook ag­ter. Hy sê ook ewe dap­per hy sal sy pos ver­laat as die be­stuur hom vra. Nou wil ek maar net sê, lie­we Nol­lis, as jy nie die moed van jou eie oor­tui­ging het dat jou span on­af­ge­rond, on­ge­mo­ti­veerd en pa­te­ties is as ge­volg van jou swak lei­ding nie, vra ek jou na­mens al my me­de-Blou Bul-on­der­steu­ners om as­se­blief te gaan.

Wees mans ge­noeg om die u­nie te red van ver­de­re ver­ne­de­ring.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.