Uit die Woord

Beeld - - Middelblad -

Weet jul­le nie dat at­le­te wat aan ’n wed­loop deel­neem, wel al­mal hard­loop, maar dat net een die prys ont­vang nie? Hard­loop dan só dat jul­le die prys kan wen. Al­mal wat aan ’n wed­stryd deel­neem, ont­sê hul­le­self al­ler­lei din­ge. Hul­le doen dit om ’n ver­gank­li­ke oor­win­naars­kroon te ver­kry, maar ons ’n on­ver­gank­li­ke. Ek hard­loop dan ook soos een wat nie van sy doel on­se­ker is nie; ek slaan soos ’n bok­ser wat nie in die lug slaan nie. Maar ek oe­fen my lig­gaam en bring dit on­der be­heer, so­dat ek nie an­der tot die stryd op­roep en self nie kwa­li­fi­seer nie. – 1 Kor. 9:24-27

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.