Reg­stel­ling

Beeld - - Sakenuus -

Sa­ke het Don­der­dag in ’n be­rig oor die voor­lo­pi­ge PwC-ver­slag oor Eskom-kon­trak­te wat in die par­le­ment aan die staan­de komitee oor o­pen­ba­re re­ke­nin­ge (S­koor) voor­ge­lê is, ge­skryf die krag­ver­skaf­fer het ’n kon­trak van R3,7 mil­joen met Te­ge­ta ge­sluit vir die ver­skaf­fing van steen­kool aan die Ma­ju­ba-krag­sta­sie. Die waar­de van die kon­trak was in­der­waar­heid R3,7 mil­jard. Sa­ke stel graag die reg­te fei­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.