Huis in Kaap­se Wyn­lan­de te kry

VEI­LINGS

Beeld - - Veilings -

Sier­steen­huis met sy eie woon­stel in die dor­pie P­niel in die skil­der­ag­ti­ge Kaap­se Wyn­lan­de word per s­til­le ten­der deur Raw­son Aucti­ons We­stern Ca­pe ver­koop.

P­niel aan die voet van die Si­mons­berg, so­wat 15 km van S­tel­len­bosch, die Paarl en Fransch­hoek af, is om­ring deur win­ger­de.

Die huis het on­der meer vier slaap­ka­mers en twee bad­ka­mers op die boon­ste ver­die­ping en ’n oop­plan-kom­buis, ’n eet­ka­mer en twee sit­ka­mers op die grond­vloer. Daar is vier stoe­pe met uit­sig­te op die ver­ruk­li­ke om­ge­wing, ’n braai­ge­bied en twee mo­tor­hui­se.

’n Bo­nus is ’n af­son­der­li­ke woon­stel met twee slaap­ka­mers, ’n kom­buis, ’n sit­ka­mer en ’n bad­ka­mer. Die woon­stel word tans ver­huur. Die erf be­slaan 571 m².

Ta­nya Jo­va­no­vski, fran­chi­se­hou­er van Raw­son Aucti­ons We­stern Ca­pe ver­wag dat die huis gou op­ge­raap gaan word.

Die vei­ling is per s­til­le ten­der, aan­bie­dings in ge­slo­te koe­ver­te. Die sper­tyd vir die in­dien van aan­bie­dings is 31 Mei om 12:00.

Geen re­gis­tra­sie­be­drag is be­taal­baar nie. ’n De­po­si­to van 5% van die koop­prys, as­ook 10% kom­mis­sie plus BTW moet eg­ter deur die ko­per aan Raw­son Aucti­ons be­taal word met die aan­vaar­ding van sy aan­bod.

Re­gis­tra­sie is ver­plig­tend, en bie­ërs moet ge­ser­ti­fi­seer­de af­skrif­te van hul i­den­ti­teits­do­ku­ment en be­wys van ver­blyf ver­skaf.

Vir meer in­lig­ting of om die ei­en­dom te be­sig­tig, kon­tak Hans Buys by 082 964 6852 of Ta­nya Jo­va­no­vski by 021 837 1700.

Die dub­bel­ver­die­ping­huis in die dor­pie P­niel in die Kaap­se Wyn­lan­de word per s­til­le ten­der deur Raw­son Aucti­ons We­stern Ca­pe ver­koop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.