Ver­skeie ei­en­dom­me on­der die ha­mer

Beeld - - Veilings -

Op 17 Mei om 11:00 hou Van’s Aucti­o­neers ’n vei­ling van ny­wer­heids­ei­en­dom­me, kan­to­re en re­si­den­si­ë­le ei­en­dom­me met goeie ver­hu­rings­po­ten­si­aal by die Coun­try Club in P­re­to­ria.

’n U­nie­ke lot met 50 be­kos­tig­ba­re hui­se gaan ook aan­ge­bied word. Dié hui­se wat in groot­te wis­sel, is in Gau­teng, die Vry­staat en die Oos-Kaap ge­leë.

Die eer­ste lot wat op­ge­veil gaan word, is ’n ny­wer­heids­ei­en­dom van so­wat 5 000 m² in B­rits in Noord­wes.

Die twee­de lot is ’n ny­wer­heids-/kom­mer­si­ë­le ei­en­dom met ’n leë ny­wer­heids­erf in P­re­to­ria-Wes. Nog ’n ny­wer­heids­ei­en­dom is ’n ei­en­dom met so­wat 800 m² se kan­toor­en fa­brieks­ruim­te in Sil­ver­ton in P­re­to­ria.

Laas­tens gaan vyf meent­hui­se in Noord­hang, Four­ways en Kemp­ton Park op­ge­veil word.

Be­lang­stel­len­des kan www.van­saucti­ons.co.za be­soek of Van’s Aucti­o­neers by

086 111 8267 ska­kel.

Dié ny­wer­heids­eI­en­dom van so­wat 5 000 m² in B­rits word op­ge­veil.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.