‘SA be­ken­der om A­fri­ca­na’

Beeld - - Veilings -

Om­dat Suid­A­fri­ka nie reg­tig die e­kwi­va­lent van Hol­ly­wood se ster­re het nie, is die soe­ke na ’n stuk­kie roem hier min­der re­le­vant.

Die ver­sa­me­lings van be­ken­de ver­sa­me­laars wat na die vei­lings­vloer toe kom, lok eg­ter groot be­lang­stel­ling van oor die wê­reld heen, sê Chris­ti­aan S­choltz, oud­Bok en ei­e­naar van die af­sla­er Old Jo­han­nes­burg Wa­re­hou­se (OJW). “In­ter­na­si­o­na­le ver­sa­me­laars vlieg mak­lik hier­heen wan­neer ’n u­nie­ke ver­sa­me­ling, by­voor­beeld ’n A­fri­ca­na­ver­sa­me­ling wat oor de­ka­des lank by­me­kaar ge­maak is, on­der die ha­mer kom,” sê hy.

OJW gaan la­ter van­jaar ’n be­ken­de Ang­lo­Boe­re­oor­log­ver­sa­me­ling met meer as 1 000 i­tems, wat oor vier de­ka­des heen by­me­kaar ge­maak is, op­veil.

S­choltz voor­sien dat dit die be­lang­stel­ling van plaas­li­ke en in­ter­na­si­o­na­le ver­sa­me­laars gaan prik­kel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.