G­riek­se ei­lan­de te voet ver­ken

Vyf dae, 65 km en een be­to­we­ren­de G­riek­se ei­land. Die bes­te ma­nier om wa­re G­riek­se gas­vry­heid te ont­dek, is te voet op An­dros.

Beeld - - VOORBLAD -

Dié ban­kie na­by die wa­ter op die Bat­si­pro­me­na­de in An­dros spog met ’n lief­li­ke uit­sig. P­rent­jie­mooi uit­sig­te wag vir jou wan­neer jy deur An­dros slen­ter­stap. Hier sien ’n mens C­ho­ra, die hoof­stad van die ei­land, in die ver­te. ’n Bat­si­kerk met in­te­res­san­te de­tail ver­fraai. Die net­jie­se hui­se van C­ho­ra hou wag oor die blou wa­ters rond­om An­dros.

Bes­te tyd om te gaan? A­pril tot Ju­nie en Sep­tem­ber tot Ok­to­ber. A­pril en Mei is len­te­tyd en i­de­aal vir blom­me­kyk op die ei­land, ter­wyl die see nog warm ge­noeg is vir swem in Ok­to­ber, maar die herfs­kleu­re be­to­we­rend mooi is.

Dit raak snik­heet warm in die so­mer­maan­de van mid­del Ju­nie tot mid­del Sep­tem­ber.

Hoe fiks moet ek wees? Jy moet be­trek­lik fiks wees. Jy loop daag­liks tus­sen 11 en 21 km, met op­draan­des met ’n sty­ging van so­wat 500 me­ter.

On Foot Ho­li­days sal eg­ter die moei­lik­heids­graad, in­ten­si­teit en af­stan­de van jou stap­roe­tes vir jou fiks­heids­vlak aan­pas. Dit is im­mers jou va­kan­sie.

S­pys en drank? Hier eet jy heer­lik, van pam­poen­sout­ter­te voor­ge­sit saam met reg­te G­riek­se slaai (die soort son­der blaar­slaai, waar die fe­ta en o­ly­we nie weg­krui­per­tjie speel nie).

Jy kan ook smul aan vark­vleis­bre­dies en gy­ros, ’n soort plat­brood ge­vul met vleis en slaai.

Pro­beer die fa­va, ’n soort hu­mus, ge­maak van groen ert­jies, be­druip met son­ge­droog­te ta­ma­ties en o­ly­we. Mos­sels is hier ook ge­wild. Die bes­te is om ’n ver­skei­den­heid dis­se te be­stel en dan met jou reis­maats te deel. By die straat­ka­fees kan jy sterk kof­fie drink wat saam met koek, koe­kies en, na­tuur­lik, bak­la­va voor­ge­sit word.

Fo­to’s: IGA MOTYLSKA

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.