Cy­ril gaan op ’n po­li­tie­ke ‘eet­sta­king’

Beeld - - VOORBLAD - Ü­gen Vos

Adj.pres. Cy­ril Ra­map­ho­sa en ver­skeie an­der amp­te­na­re en be­ken­des sal op 15 Mei vas ter on­der­steu­ning van Pa­le­styn­se ge­van­ge­nes.

Ra­map­ho­sa sal vir 24 uur ter on­der­steu­ning van die #Dig­ni­tyS­tri­keSA-veld­tog slegs sout­wa­ter drink.

Die veld­tog wil só sy on­der­steu­ning met Pa­le­styn­se ge­van­ge­nes be­toon wat se­dert 17 A­pril op ’n eet­sta­king is. Die ge­van­ge­nes oor­leef reeds by­na ’n maand lank slegs op sout­wa­ter.

Ra­map­ho­sa sal sy laas­te maal­tyd mô­re 18:00 eet en dan eers weer Maan­dag 18:00.

Die #Dig­ni­tyS­tri­keSA-veld­tog het spe­si­fiek 15 Mei ge­kies om die Nak­ba of “groot ka­ta­stro­fe” van 1948 wat tot die Is­rael­se be­set­ting van Pa­le­styn­se lan­de ge­lei het, te her­denk.

“Ons ver­wel­kom die ad­junk­pre­si­dent se on­der­steu­ning en hoop sy op­tre­de in­spi­reer an­der Suid-A­fri­ka­ners om ook aan die veld­tog deel te neem,” sê Nees­han Bal­ton, di­rek­teur van die Ahmed Kathra­da-stig­ting.

“Ra­map­ho­sa, ’n voor­ma­li­ge voor­sit­ter van die stig­ting, se deel­na­me aan die veld­tog stuur ’n bood­skap dat SuidA­fri­ka in so­li­da­ri­teit staan met die Pa­le­sty­ne se stryd om vry­heid en waar­dig­heid,” sê Bal­ton.

Ver­skeie mi­nis­ters en ad­junk­mi­nis­ters gaan hul­le by Ra­map­ho­sa aan­sluit in die dag lan­ge eet­sta­king, on­der an­de­re dr. Aa­ron Mot­so­a­le­di, Ay­an­da Dlod­lo, Na­le­di Pan­dor, Rob Da­vies, E­bra­him Pa­tel en M­ma­mo­lo­ko Ku­bayi.

Be­ken­des, soos E­ben Jan­sen, Ha­jra O­mar­jee, Ni­na Has­tie, Ku­li Ro­berts en S­ha­ka Si­su­lu, neem ook aan die veld­tog deel. Hul­le het die on­der­steu­ning van Kay Sex­wa­le, Ja­net S­mith, Ji­mi Mat­thews en Yu­suf A­bram­jee.

Die dag lan­ge eet­sta­king sal met be­to­gings voor pro­vin­si­a­le wet­ge­wers in ver­skeie ste­de ge­paard­gaan en die dag se ak­ti­wi­tei­te sal uit­ein­de­lik 18:00 by Kon­sti­tu­sie­heu­wel in Jo­han­nes­burg ein­dig.

Adj.pres. Cy­ril Ra­map­ho­sa

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.