He­len­va­le steeds on­rus­tig

Beeld - - NUUS -

En­ke­le in­wo­ners van He­len­va­le in Port E­li­za­beth het gis­ter ’n toe­gangs­roe­te ver­sper en bui­te­ban­de ge­brand. Dié pad is nou al ’n paar dae lank ge­sluit weens be­to­gings en ’n jong man is Don­der­dag daar dood­ge­skiet in ’n skie­te­ry tus­sen die po­li­sie en ben­de­le­de. Die ben­de­le­de het op die po­li­sie los­ge­brand toe hul­le be­to­gers met rub­ber­koe­ëls ge­skiet het. Dit was wel gis­ter stil­ler in die buurt, be­hal­we vir die en­ke­lin­ge wat die pad ver­sper het. Die op­roer het be­gin om­dat in­wo­ners on­te­vre­de is dat hul­le nie by ’n plaas­li­ke pro­jek in diens ge­neem is nie.

Fo­to: WER­NER HILLS

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.