Sa­ke­lui kla ook

Beeld - - NUUS -

’n Groep maat­skap­py­hoof­be­stuur­ders het gis­ter ge­sê B­ri­an Mo­le­fe se her­aan­stel­ling sal die ne­ga­tie­we uit­wer­king van die on­lang­se af­gra­de­rings deur gra­de­rings­a­gent­skap­pe “ver­skerp”.

Die CEO I­ni­ti­a­ti­ve sê dié “roe­ke­lo­se be­sluit” sal tot die “po­li­tie­ke en in­sti­tu­si­o­ne­le on­se­ker­heid in die land by­dra”.

Die or­ga­ni­sa­sie Bu­si­ness U­ni­ty South A­fri­ca (Bu­sa) sê op sy beurt dit is “on­reg­ver­dig­baar en on­der­gra­we die re­ge­ring se bood­skap­pe oor goeie be­stuur in staat­sen­ti­tei­te”.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.