Doods­kis in veld raai­sel vir po­li­sie

Beeld - - NUUS - – Kay­de­ne Da­vids

Die po­li­sie in die Noord-Kaap krap kop na­dat ’n leë, ge­bruik­te kis van­dees­week in die veld ge­vind is.

Die wit kis is Dins­dag om­streeks 15:30 deur ’n ver­by­gan­ger tus­sen Se­o­ding en Pam­pier­stad op­ge­merk.

Kapt. Ser­gio Kock, po­li­sie­woord­voer­der, sê die me­di­um­groot­te kis is ver­moe­de­lik uit ’n graf ge­gra­we.

“Dit is ál in­lig­ting wat ons in dié sta­di­um het en daar­om het ons die hulp van die pu­bliek no­dig om die raai­sel te help op­los.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.