Be­skerm die­re in bib­ber­weer

Beeld - - NUUS -

Die koue sal tot in M­pu­ma­lan­ga en Gau­teng ge­voel word.

’n Kou­e­front wat se­dert Woens­dag van die suid­wes­te af oor die land in­be­weeg, sal kou­er weer en lig­te re­ën na die Kaap­se S­kier­ei­land saam­bring.

Die Suid-A­fri­kaan­se Weer­diens het boe­re al Don­der­dag ge­waar­sku om se­ker te maak dat hul vee skui­ling teen die koue het.

Die NRDBV raai men­se aan om hul troe­tel­die­re bin­nens­huis te hou en se­ker te maak dat an­der die­re bui­te skui­ling teen die koue en nat toe­stan­de het.

Sr. in­sp. Ja­co Pie­ter­se van die NRDBV sê ei­e­naars word wet­lik ver­plig om vol­doen­de be­sker­ming aan hul die­re teen straw­wer weers­om­stan­dig­he­de te ver­skaf.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.