Sim­bool van A­fri­ka­ner

Beeld - - KOMMENTAAR -

Han­no den Boer, Riet­val­lei­rand

Jo­han de Vil­liers meen die A­fri­ka­ner­vlag is ’n sim­bool van wit heers­sug­tig­heid. Dit ti­pies van ver­link­ses om hul eie ne­ga­tie­we in­ter­pre­ta­sies aan sim­bo­le te heg. Die vlag is ’n sim­bool van A­fri­ka­ne­ri­den­ti­teit. Wie is hy om ons al­mal oor die­self­de kam te skeer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.