SMS’e

Beeld - - KOMMENTAAR -

VHet B­ri­an Mo­le­fe se te­rug­keer na E­s­kom iets te doen met die her­sie­ning van kon­trak­te tus­sen E­s­kom en die Gup­tas?

– Na­o­mi, Kru­gers­dorp

V Het die ban­ke en sel­foon­maat­skap­pye nie dalk sa­me­wer­kings­oor­een­koms­te nie? Waar vat ons ons geld heen as dit nie vei­lig is by die ban­ke nie? Iets is nie lek­ker nie. – Co­ba

V Ra­pu­le Ta­ba­ne doen dit ook nie vir my nie. FW de K­lerk is me­de­va­der van die nu­we Suid­A­fri­ka. Sy deel­na­me aan ’n di­a­loog is ui­ters be­te­ke­nis­vol. M­be­ki en Mot­lant­he as­so­si­eer graag met hom. Ta­ba­ne ver­staan ver­soe­nen­de sim­bo­liek ken­ne­lik glad nie!

– Fran­cois Bek­ker

VRa­pu­le Ta­ba­ne, ek voel so oor Ro­bert M­cB­ri­de. ’n Bom­plan­ter en hy is nou hoof van O­pod, die po­li­sie­wag­hond. Belag­lik. – Ge­or­ge

VAan al ons voor­Beeld­ige moe­ders dra ek graag Spr. 31:10­31 op. Ge­luk­ki­ge Moe­ders­dag!

– T­wak­kies

V Gis­ter­mid­dag ry ek in Yster­hout­ en Kel­ly­straat in Bos­kruin en voel hoe ’n moe­de­lo­se mag­te­loos­heid my beet­pak oor al die rom­mel op die sy­paad­jies. Va­nog­gend ry ek die­self­de pad met ’n lied in my hart. Geen rom­mel. Dan­kie, DA. Be­slis gaan din­ge be­ter. – E­li­se H

VI­vor P­ri­ce se bran­den­de kers is aan­gry­pend en roe­rend. Dit het my ’n groot traan laat weg­pink. Ons het so ’n lig­gie in die don­ker wê­reld no­dig.

– Lee, Kemp­ton Park

VEk steek saam met I­vor P­ri­ce ’n kers aan vir hoop en ook ver­soe­ning vir al ons men­se in die Ra­pu­le Ta­ba­ne – Ou­ma Ju­dy, Ve­ree­ni­ging

VWeet Ed­die dan nie dat hy R300 vir sy Beeld sou be­taal en nie slegs R10,50 as daar geen Pick n Pay­ en C­hec­kers­ad­ver­ten­sies was nie? – Di­di

VMy pro­bleem met die ad­ver­ten­sies is dat daag­liks spe­si­a­le aan­bie­dings ge­ad­ver­teer word. Ons ver­brui­kers on­der­vind dat die pry­se aan­hou­dend styg. Hoe ver­klaar jy dit?

– Al­bert, Pot­chef­stroom

VWaar kom Beeld aan die woord “a­gro­noom”? Dis “land­bou­kun­di­ge”. A­fri­kaans is ’n Ger­maan­se taal en nie ’n Ro­maan­se taal nie. Gaan Beeld die een of an­der tyd sy naam in “I­ma­ge” ver­an­der?

– Jaap, P­re­to­ria

VTV­li­sen­sie vir my sel­foon? Dit gaan die tol­pad­de­ba­kel na ’n piek­niek laat lyk!

– Piet S­teyn, P­re­to­ria

VEl­la, ek stem saam met jou oor Kom ons braai se “wen­ners”. Ons won­der hoe voel hul­le wan­neer die e­pi­so­de uit­ge­saai word en hul vrien­de kan sien hoe slinks hul­le was. Mis­kien moet al drie pa­re pry­se kry. – P­hi­lip, Be­no­ni

VVer­ge­we my dat ek nie die op­ge­won­den­heid oor ve­re (van waar ook al) deel nie. Te veel keer al te doen ge­kry met men­se wat ve­re in hul le­we as ’n te­ken be­skou. Non­sens. – T­rix

VRed die Kru­ger­wild­tuin van al die on­no­di­ge ont­wik­ke­ling. Ons gaan soek juis die na­tuur en stil­te! – M. Hugo, Se­cun­da

VHoe com­mon kan 7de Laan raak met ge­suig as ’n soen? ’n Soen op sy plek is tog aan­vaar­baar.

– Ni­co, Lich­ten­burg

VEk dog ek het al als be­leef. Twee van ons on­der­wys­stu­den­te skryf by U­ni­sa ek­sa­men. Die ek­sa­men word uit­ge­stel ter­wyl die stu­den­te in die ek­sa­men­lo­kaal sit . . . Moet ek huil of lag! – Gert

VBa­rend van Graan, Nol­lis Ma­rais, pres. Ja­cob Zu­ma en Al­lis­ter Coet­zee het baie ge­meen. Nie­mand kry hul­le uit hul pos nie.

– Ko­sie

VEen na­deel van ou­jong­kê­rel­skap is so­dra jou vrien­de trou, ver­an­der hul pri­o­ri­tei­te en hul vroue wil hê jy moet ook trou. So­dat jy by hul “sir­kel” (kliek) moet in­pas. Baie ge­rief­lik vir dié soort da­mes.

– En­ke­ling, Wes­Moot

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.