‘Fi­lo­so­fie kan jeug be­mag­tig’

Beeld - - BY -

Pres. Mi­cha­el D. Hig­gins van Ier­land:

“Fi­lo­so­fie is nie ’n doe­pa teen al die hui­di­ge en toe­koms­ti­ge kwa­le van die wê­reld nie.

“Maar dit kan im­mu­ni­teit help op­bou teen slor­di­ge be­sluit­ne­ming en on­reg­ver­dig­ba­re se­ker­heid.

“On­der­rig in fi­lo­so­fie is een van die krag­tig­ste werk­tuie tot ons be­skik­king om ons kin­ders te be­mag­tig.” Pres. Mi­cha­el D. Hig­gins van Ier­land.

Fo­to: VER­SKAF

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.