Van­dag wat was

Beeld - - JOU DAG -

S­te­vie Won­der (S­te­ve Mor­ris), A­me­ri­kaan­se pop­san­ger, is 67.

Fa­na Mo­koe­na, Suid­A­fri­kaan­se ak­teur, is 46.

137 jaar ge­le­de (1880): T­ho­mas E­di­son toets sy e­lek­trie­se spoor­weg vir die eer­ste keer in Men­lo Park, New Jer­sey.

108 jaar ge­le­de (1909): Die eer­ste Gi­ro d’I­ta­lia­fiets­wed­ren vind in Mi­laan plaas.

105 jaar ge­le­de (1912): In die Ver­e­nig­de Ko­nink­ryk word die Roy­al F­lying Corps (nou ge­noem die Roy­al Air For­ce) ge­vorm.

92 jaar ge­le­de (1925): Lord Alf­red Mil­ner, ge­we­se Kaap­se goe­wer­neur, sterf.

90 jaar ge­le­de (1927): Duits­land be­leef “Swart Vry­dag” weens die in­een­stor­ting van die land se e­ko­no­mie. 70 jaar ge­le­de (1947): Prof. N.J. Br­üm­mer (81), skry­wer, kul­tuur­lei­er en pre­di­kant, sterf op S­tel­len­bosch. 59 jaar ge­le­de (1958): Vel­cro se han­dels­naam word ge­re­gis­treer.

48 jaar ge­le­de (1969): Ras­se­be­to­gings in Ku­a­la Lum­pur, Ma­lei­sië, la­ter be­kend as die May 13 In­ci­dent.

8 jaar ge­le­de (2009): Dan Pla­to word ver­kies tot nu­we bur­ge­mees­ter van Kaap­stad. Dit kom na­dat He­len Zil­le pre­mier van die Wes­Kaap ge­word het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.