Fi­na­lis­te, Bos­veld­weg­breek wag

Beeld - - BRUIDE -

Die vier­ster Mo­na­te Ga­me Lod­ge in Lim­po­po, slegs 160 km van­af Cen­tu­ri­on, is ’n e­le­gan­te Bos­veld be­stem­ming, ge­leë op ’n wild­plaas van by­kans 2 000 ha. Twee mo­der­ne kon­fe­ren­sie­lo­ka­le is be­skik­baar vir groe­pe van ver­skil­len­de gro­tes, en al­bei is toe­ge­rus met die no­di­ge teg­no­lo­gie as­ook lug­ver­sor­ging. Die lo­kaal het ’n dek wat uit­kyk op ’n wa­ter­gat, wat i­de­aal is vir ’n weg­breek­a­rea in die pro­gram.

Luuk­se en­sui­te ak­kom­mo­da­sie is op die per­seel be­skik­baar vir 80 gas­te (wat deel) van­af 01 Au­gus­tus 2017. S­wem­bad­dens, bor­rel­bad­dens en ’n mi­ni­gholf­baan is be­skik­baar, nes wil­drit­te, klei­duif­skiet, spa­be­han­de­lings en nog span­bou­ak­ti­wi­tei­te.

Die wild­plaas huis­ves on­der meer leeus, buf­fels, see­koeie, kro­ko­dil­le en ver­skeie bok­spe­sies as­ook by­kans 50% van Suid­A­fri­ka se vo­ël­spe­sies. Mo­na­te Ga­me Lod­ge bied eks­klu­sie­we ge­bruik aan kon­fe­ren­sie­groe­pe en is be­kend vir uit­ste­ken­de diens. Be­spreek jou vol­gen­de kor­po­ra­tie­we ge­leent­heid by con­fe­ren­ces@mo­na­te­lod­ge.com.

■ Die wen­bruid kry twee nag­te vir twee men­se in die Mo­na­te Ga­me Lod­ge se de­luxe­een­heid. Dit sluit wil­drit­te en al­le maal­tye in.

■ Die naas­wen­ner kry twee nag­te vir twee men­se in die wit­te­brood­sui­te, en

■ Die bruid in die der­de plek kry twee nag­te vir twee men­se in ’n luuk­se ka­mer, al­bei ter waar­de van R7 000. Wil­drit­te en e­tes is ook in­ge­sluit vir die naas­wen­ner en bruid in die der­de plek.

Dran­kies en ver­voer na en van Mo­na­te is uit­ge­sluit.

■ Be­soek mo­na­te­lod­ge.com of ska­kel 014 718 7000.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.