Stem só en WEN

Beeld - - BRUIDE -

K­nip die fo­to van jou guns­te­ling­bruid uit en plak dit ag­ter­op ’n koe­vert saam met jou naam, a­dres en kon­tak­nom­mer. Pos dit aan Bruid van die Jaar 2017, Pos­bus 595, Auck­land Park 2006.

Stem­me kan ook met die hand by Beeld se kan­toor in Auck­land Park, Jo­han­nes­burg of by Beeld se P­re­to­ria­kan­toor by X­cel­park in Lynn­wood­weg, Lynn­wood af­ge­le­wer word.

Stem­me wat in P­re­to­ria af­ge­le­wer word, moet ons nie la­ter nie as Woens­dag 17 Mei be­reik en in Jo­han­nes­burg nie la­ter nie as Vry­dag 19 Mei om 12:00.

Een ge­luk­ki­ge le­ser wat vir sy/haar guns­te­ling­bruid stem, gaan aan die ein­de van die kom­pe­ti­sie ty­dens ’n ge­luk­ki­ge trek­king ’n weg­breek by Fo­re­ver Re­sorts ter waar­de van R5 000 wen.

Bin­ne­kort kon­dig ons nog lek­ker le­sers­pry­se aan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.