Skryf in en wen

Beeld - - LEEFSTYL -

Skryf ge­rus nóú in vir Kom ons braai en wen R2 000 kon­tant

Kan jy braai? Be­wys dit dan op die TV.

Die eer­ste 50 pa­re wat teen 9 Ju­nie vir Kom ons braai (Vry­dae om 18:00) in­skryf, sal R2 000 kon­tant en ’n C­hec­kers­koop­be­wys van R1 000 ont­vang. Pa­re sal dit ná die ver­fil­ming ont­vang.

Stuur e­pos na via@me­di­a­clu­b­pro­ducti­ons.co.za om in te skryf.

Nu­we e­pi­so­des van Kom ons braai is Vry­dae om 18:00 op Via (DStv­ka­naal 147) te sien en word Son­dae om 19:30 her­haal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.