Wat sê die ken­ners?

Beeld - - LEEFSTYL -

■ Boe­la Ger­ber van Groot Con­stan­tia: Daar is ver­skil­len­de be­na­de­rings as dit kom by die op­maak van ver­snit­te. In gro­ter, meer kom­mer­si­ë­le ver­snit­te is dit be­lang­rik om ’n kon­se­kwen­te styl te hand­haaf, on­ge­ag die oes­jaar.

Die ver­brui­ker soek be­trou­baar­heid in styl en smaak, on­ge­ag die oes­jaar. Aan die bo­kant van die pi­ra­mi­de is die doel van mees­te vlag­skip­wy­ne om die bes­te moont­li­ke wyn in ’n be­trok­ke oes­jaar te maak.

■ An­ri Tru­ter van Bey­ers­kloof: Op Bey­ers­kloof het ons ’n pas­sie vir twee din­ge: Pi­no­ta­ge en “Ca­pe B­lends”. Ons maak al vir 16 jaar “Ca­pe B­lends” hier en ons be­gin maar eers die laas­te paar jaar ver­staan hoe kom­pleks, u­niek en heer­lik die ver­snit­te is. Daar is geen an­der ver­snit­ka­te­go­rie wat jou toe­laat om jou ter­roir be­ter ten toon te stel nie. El­ke streek/a­rea/ kel­der het hul­le eie styl van pi­no­ta­ge en nou kan jy dit kom­bi­neer met die bes­te/suk­ses­vol­ste rooi druif­soor­te in jou a­rea.

■ Hen­ry Kot­ze van Mor­gen­ster: By Mor­gen­ster is die fo­kus om net top­ge­hal­te­rooi­wy­ne te pro­du­seer. Om dit te kan doen, moet jy jou­self be­wa­pen met die bes­te ken­nis.

Pier­re Lur­ton is een van ons di­rek­ teu­re en ’n baie goeie vriend!

Die ken­nis wat hy by­dra om die wyn en ver­al die ver­snit­te te laat uit­styg, is be­son­ders. Met die na­streef van top­ge­hal­te is daar geen kort­paaie nie, en met die steun van die ei­e­naar, Gi­u­lio Ber­trand, is daar ge­noeg gees­drif om e­ni­ge doel te be­reik.

■ JD Pretorius van S­teen­berg: El­ke jaar be­gin ons die ver­sny­dings­pro­ses deur slegs die bes­te va­te te kies. Ver­sny­ding is ’n won­der­li­ke deel van wyn­maak waar die wyn­ma­ker self kan be­sluit op die spe­si­fie­ke styl, en om ’n wyn wat u­niek en spe­si­aal is in die bot­tel te kry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.