S­jo­ko­la­de­koek­ka­ra­mel­be­derf vir Moe­ders­dag

Ad­ver­ten­sie

Beeld - - LEEFSTYL -

Be­derf jou ma ge­rus mô­re met hier­die de­ka­den­te na­ge­reg.

Vir die s­jo­ko­la­de­koek:

7 ei­ers, ge­skei

60 ml o­lie

1½ kop­pie meel

½ kop­pie ka­kao

15 ml bak­poei­er ’n knip­pie sout

¾ kop­pie wa­ter

1½ kop­pie sui­ker

5 ml va­niel­je­geur­sel Vir die sous:

6 blik­kies ka­ra­mel­kon­dens­melk

1 li­ter room ek­stra ge­klop­te room, vir ver­sie­ring

Só maak ’n mens:

1. Meng al die be­stand­de­le – be­hal­we die ei­er­wit­te – van die koek in ’n bak saam vir een mi­nuut.

2. Vou die styf ge­klits­te ei­er­wit­te in.

3. S­meer twee koek­pan­ne van 22 cm in deur­snee met bot­ter of be­spuit met kleef­we­ren­de kos­sproei.

4. Bak 30 mi­nu­te lank teen 180 °C.

5. Maak die sous: Roer die blik­kies ka­ra­mel een vir een by die room tot deeg­lik ge­meng.

6. B­reek die koek in stuk­ke en pak dit in lae met die ka­ra­mel­sous tus­sen­in in ’n groot bak. Ver­sier met room en e­ni­ge an­der lek­ker­ny van jou keu­se.

– Re­sep ver­skaf deur Klein ­en De­li in Ont­dek­kers­weg, Roo­de­poort. Dit is ook een van die ge­reg­te op hul spys­kaart.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.