’n Paar top ver­snit­keu­ses

Beeld - - LEEFSTYL -

1. The High Ro­ad Clas­si­que 2013 (R165): ’n Ti­pie­se Bor­deaux­styl­ver­snit met ho­pe swart ker­sie, moer­bei, melk­sjo­ko­la­de en sag­te tan­nie­ne om jou in ver­voe­ring te laat. Uit­ste­kend met lams­rib­be­tjies op die braai.

2. S­teen­berg Cat­ha­ri­na 2015 (R255): Die vlag­skip­ver­snit van mer­lot, shi­raz en pe­tit ver­dot met ’n mal­le­meu­le van se­der­hout, bes­sie, ge­droog­de pot­pour­ri, nat bil­tong en ek­so­tie­se spe­se­ry­geu­re is ’n wen­ner. Bê­re hier­van vir ’n jaar of vyf!

3. Paul Roos Die Fi­lan­troop 2015 (R319): Hier­die ver­snit van shi­raz, ca­ber­net, mer­lot en pi­no­ta­ge ver­eer die rug­by­held Paul Roos. Dit is ’n lek­ker mond­vol bes­sie­, spe­se­ry­ en va­niel­je­geu­re en ­sma­ke.

4. Groot Con­stan­tia Goe­wer­neurs Re­ser­ve 2013 (R364): Nog ’n vlag­skip van die oud­ste wyn­plaas in Suid­A­fri­ka – ’n Bor­deaux­styl­ver­snit met mer­lot, ca­ber­net franc, ca­ber­net sau­vig­non en pe­tit ver­dot. Die swart­vrug­te is ryp, met ’n e­le­gan­te dog ferm tan­nien­s­truk­tuur. Con­stan­tia in ’n glas!

5. Bey­ers­kloof Sy­ner­gy 2015 (R90): Om­trent ewe veel pi­no­ta­ge, mer­lot en ca­ber­net sau­vig­non in hier­die eg Kaap­se ver­snit van Bey­ers­kloof – ’n glas vol swart­vrug­te­geu­re, sap­pig en vol­rond; net reg vir spring­bok­pas­tei of ’n rus­ti­ge kui­er om die vuur.

6. Ga­bri­ëls­kloof The B­lend 2015 (R95): Dié Bor­deaux­styl­ver­snit van ca­ber­net sau­vig­non, ca­ber­net franc, pe­tit ver­dot en mal­bec toon vi­ool­tjie­, pruim­, ta­bak­ en don­ker­sjo­ko­la­de­geu­re wat saam­smelt met sy­sag­te tan­nie­ne.

7. K­lei­ne Zal­ze Shi­raz Mou­vè­d­re Vi­og­nier 2015 (R128): Wat ’n vro­li­ke wyn met rooi bes­sie, ryp per­ske, spe­se­ry, swart­pe­per en ge­rook­te vleis wat op die tong rond­dans!

8. C­re­a­ti­on Sy­rah Gre­na­che 2015 (R190): In ’n R­hô­ne­styl van sy­rah en gre­na­che is die eer­ste geur wat jou tref son­ryp o­ly­we in die pas met wit­pe­per, don­ker bes­sies en fyn­bos. Hier­die is ’n moet saam met ’n ge­braai­de bief­stuk of Kaap­sMa­lei­se lam­sker­rie.

9. Dal­la Cia Gi­or­gio 2013 (R355): ’n Prag­ti­ge, e­le­gan­te ver­pak­king vir hier­die ster­Bor­deaux­ver­snit van Gi­or­gio (ca­ber­net sau­vig­non, mer­lot en pe­tit ver­dot)! Ti­pies met swart­bes­sie, tee, pyp­ta­bak en die reuk van ’n ou­tyd­se leer­stoel. Die tan­nien­s­truk­tuur is ferm. Hier­die wyn sal ja­re lank ple­sier gee.

10. Leeu Pas­sant, Dry Red Wi­ne 2015 (R950): ’n In­te­res­san­te ver­snit van ca­ber­net sau­vig­non, ca­ber­net franc, cin­saut. Die eer­ste twee kom van S­tel­len­bosch en die cin­saut van win­ger­de wat in 1900 en 1930 aan­ge­plant is! Hier­die is vir spe­si­a­le ge­leent­he­de en sal vreug­de bring met sweem­pies vi­ool­tjie, ker­sie, pruim, spe­se­ry en ’n goeie tan­nien­s­truk­tuur. Dit is e­le­gant, kom­pleks en baie spe­si­aal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.