Stap op ’n G­riek­se ei­land

Beeld - - LEEFSTYL -

G­rie­ke­land se ei­lan­de bied baie vir a­von­tuur­lus­ti­ge rei­si­gers. On Foot Ho­li­days het ons G­riek­se stap­toer ge­re­ël. Dié maat­skap­py spe­si­a­li­seer daar­in om toe­re vir o­n­af­hank­li­ke rei­si­gers te re­ël wat nie nood­wen­dig in ’n groot groep wil stap nie. Die maat­skap­py het vir ons ’n per­soon­li­ke reis­plan saam­ge­stel, wat ons be­gro­ting, be­lang­stel­lings, fiks­heids­vlak en be­skik­ba­re tyd in ag ge­neem het.

On Foot Ho­li­days gee jou ’n “Wal­ker’s Pack”, wat ’n ge­de­tail­leer­de kaart van die ei­land in­sluit, wen­ke en no­tas oor el­ke roe­te, twee gids­boe­ke (een wat net gaan oor stap in An­dros), so­wel as in­lig­ting oor hoe om jou op die ei­land te o­ri­ën­teer.

Hul­le werk saam met plaas­li­ke tax­i­be­stuur­ders wat jou op die ei­land kan ver­voer en ’n plaas­li­ke gids wat jou een aand vir aand­e­te kan ont­moet om jou meer van die ei­land se ge­skie­de­nis, kul­tuur en le­wen­styl te ver­tel.

Die plaas­li­ke in­wo­ner A­ri­a­na Mas­se­lou is On Foot Ho­li­days se ver­teen­woor­di­ger in An­dros en is te e­ni­ger tyd be­skik­baar, sou jy vas­brand.

Vir meer in­lig­ting, be­soek on­foot­ho­li­days.co.uk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.