Kom só daar

Beeld - - LEEFSTYL -

Van­af A­the­ne, G­rie­ke­land se hoof­stad, kan jy op ’n plaas­li­ke bus (so­wat R100) of met ’n taxi (so­wat R600) ry tot by die ha­we Ra­fi­na, suid van die hoof­stad.

Dáár is dan twee tot drie daag­lik­se veer­bo­te tus­sen die G­riek­se vas­te­land en die ei­land An­dros. ’n En­kel­kaart­jie kos so­wat R350.

Be­groot so­wat R9 000, af­han­gend van die wis­sel­koers, vir ’n vyf­nag­slen­ter­stap­toer op ’n be­den­ont­byt­grond­slag.

Jy kry ook vier piek­niek­mid­dag­e­tes en tax­i­ver­voer van en na An­dros se Ga­vrio­ha­we.

Maak se­ker jou kre­diet­kaart is ge­mag­tig vir oor­se­se ge­bruik en be­groot ek­stra vir aand­e­te, al­ko­ho­lie­se dran­kies en aan­den­kings.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.