Bly hier

Beeld - - LEEFSTYL -

Jy bly in die ou Ve­ne­sie­se dor­pie C­ho­ra, in die suid­oos­te­li­ke ge­deel­te van die ei­land. Van die mid­de­dorp is dit ’n stap van vyf mi­nu­te na die 14de­eeu­se ru­ï­nes van ’n Ve­ne­sie­se kas­teel.

Hoe­wel die dor­pie klein is, is daar ’n wye ver­skei­den­heid mu­seums, re­stau­ran­te, straat­ka­fees, bak­ke­rye, as­ook ’n bus­ en tax­is­top.

Af­han­gen­de van jou be­gro­ting, kan jy kies tus­sen ’n ho­tel (Ho­tel Eg­li) of self­sorg­woon­stel­le (A­ne­mo­mi­loi A­part­ments).

Ons het by laas­ge­noem­de ge­bly, wat ’n lief­li­ke swem­bad en ga­we gas­he­re ge­had het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.