Wen ’n lek­ker ge­skenk­pak

Beeld - - LEEFSTYL -

Die te­ma van Mei se tu­in­kom­pe­ti­sie is herfs.

Skryf in deur ’n e-pos met die fo­to van e­ni­ge herfs­to­neel in .j­peg-for­maat aan te heg en na tuin@me­dia24.com te stuur.

In el­ke e-pos moet die plek of ob­jek se naam, die fo­to­graaf se naam en van as­ook die dorp of voor­stad waar die fo­to­graaf woon, staan.

El­ke le­ser kan drie fo­to’s in­skryf – el­ke fo­to moet gro­ter as 200 KB wees om te kwa­li­fi­seer.

Die Mei-prys is krui­e­saad­pak­kies wat in die win­ter in pot­te ge­saai kan word. Die saad­pak­kies sluit in gras­uie, ro­ket, pie­ter­sie­lie, bron­slaai, mos­terd, ker­wel, tie­mie en so­mer­vi­ool­tjies.

Mar­ga­ret Ro­berts Su­per­char­ger en ’n saad­bal vir vo­ëls is ook deel van die ge­skenk­pak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.