To­we­naar Tythan: Van Sel­kirk na S­tel­len­bosch

Beeld - - SPORT - Fran­cois de Wet

Nóg ’n to­we­naar met vin­ni­ge voe­te vir die B­lits­bok­ke.

Dít is moont­lik wat Tythan A­dams, ver­le­de jaar se bes­te ag­ter­spe­ler in Suid-A­fri­kaan­se klu­brug­by se Gold Cup-kom­pe­ti­sie, die na­si­o­na­le se­wes­rug­by­span kan bied as hy vas­trap­plek in dié kor­ter weer­ga­we van die spel kry.

Dié voor­ma­li­ge Ju­ni­or S­pring­bok-vleu­el is deur Ma­ri­us S­choe­man, hoof van die SuidA­fri­kaan­se Rug­by­u­nie (Sa­ru) se Se­we­s­a­ka­de­mie, ge­nooi om saam met sy troe­pe op S­tel­len­bosch te kom oe­fen.

S­choe­man en die a­ka­de­mie­span se af­rig­ter, Paul Del­port, neem la­ter van­dees­maand ’n span na Frank­ryk om in die Ho­ward Hin­ton-toer­nooi op die Fran­se dorp Tours te speel.

Dié toer­nooi is op 27 en 28 Mei en S­choe­man sê A­dams is een van die spe­lers wat die kans sal kry om hom teen in­ter­na­si­o­na­le teen­stand te meet.

Die B­lits­bok-a­ka­de­mie het A­dams raak­ge­sien toe hy op ’n on­lang­se uit­ruil­pro­gram vir die Sel­kirk-klub­span in S­kot­land in die Mel­ro­se-se­westoer­nooi uit­ge­blink het.

A­dams (26) was ses maan­de by die S­kot­se klub na­dat hy ver­le­de jaar vir Col­le­ge Ro­vers (Dur­ban) in die Gold Cup-reeks as die bes­te ag­ter­spe­ler van die kom­pe­ti­sie aan­ge­wys is.

A­dams kan be­slis ’n wel­ko­me aan­wins vir die B­lits­bok­ke wees, wat die af­ge­lo­pe sei­soen swaar ge­tref is deur be­se­rings in die Wê­reld­reeks.

Aan­staan­de jaar se se­we­ska­len­der sal ook die B­lits­bok­ke se diep­te be­proef wan­neer hul­le aan die S­ta­te­bond­spe­le in Aus­tra­lië én die Wê­reld­be­ker-toer­nooi in San Fran­cis­co, A­me­ri­ka, sal deel­neem.

Die S­ta­te­bond­spe­le vind van 4 tot 15 A­pril plaas wan­neer Wê­reld­rug­by se Wê­reld­reeks ook nog aan die gang is. Die Wê­reld­be­ker-toer­nooi vind van 20 tot 22 Ju­lie plaas.

Daar­om, sê S­choe­man, is dit nou al be­lang­rik om spe­lers in Tythan A­dams die A­ka­de­mie ge­noeg speel­kans in toer­nooie te gee en so­doen­de die diep­te uit te brei.

“Mo­sol­wa Ma­fu­ma, wat hom van­jaar by ons aan­ge­sluit het, sal sy eer­ste proe­sel van se­wes­rug­by in Frank­ryk kry,” sê hy.

“Dit sal ook die 19-ja­ri­ge spe­lers in ons groep speel­kans gee. Dit sal JC Pretorius, Gift Dla­mi­ni, Mar­co La­bu­schag­ne, Sa­koyi­sa Ma­ka­ta en Mi­ke Ma­vo­va­ne se eer­ste se­westoer­nooi wees.

“Dan het ons vir Hei­no Be­zui­den­hout en ho­pe­lik M­fun­do Nd­lo­vu, wat al­bei twee jaar ge­le­de deel was van die Ju­ni­or B­lits­bok­span wat die goue me­dal­je op die S­ta­te­bond­jeug­spe­le ge­wen het.”

Fo­to: GRANT KINGHORN

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.