B­lit­se is hon­ger vir nóg suk­ses

Beeld - - SPORT - Fran­cois de Wet

Ro­sko S­pe­cman kan die na­week weer ’n wed­stryd­wen­ner vir die B­lits­bok­ke in Pa­rys wees.

Toe hy vier jaar ge­le­de die af­rig­ter­skap van die B­lits­bok­span oor­ge­neem het, was dit Neil Po­well se vi­sie om Suid-A­fri­ka die pas­aan­ge­ër in se­wes­rug­by se Wê­reld­reeks te maak.

Daar­die droom kan dié na­week be­waar­heid word wan­neer Po­well en sy B­lit­se in die Wê­reld­reeks se voor­laas­te toer­nooi van die sei­soen in Pa­rys speel.

Deur die Pa­rys-ti­tel te wen sal die B­lits­bok­ke ook as wen­ner van die 2017-’18-sei­soen se Wê­reld­reeks ge­kroon word.

Vol­gens per­mu­ta­sies hoef die B­lit­se nie eers die Pa­rys­toer­nooi of selfs vol­gen­de na­week in Lon­den te wen om as kam­pi­oe­ne ge­kroon te word nie. Hul­le is met 157 pun­te die voor­lo­per in die reeks en kort 20 om die wê­reld­kroon te be­klink. Die twee­de ge­plaas­te Fidji (132) het ’n ag­ter­stand van 25 en al wen hy in Pa­rys en Lon­den, sal dit nie ge­noeg wees om die B­lit­se in te haal as Po­well se span kwa­li­fi­seer vir Pa­rys en Lon­den se Be­ker­kwart­eind­ron­des nie.

Die B­lit­se het dié sei­soen reeds vier toer­nooie (Du­bai, Wel­ling­ton, Syd­ney en Las Ve­gas) ge­wen. Hul­le het vir se­we van die agt toer­nooie se Be­ker­eind­stry­de ge­kwa­li­fi­seer.

“Ons het in ons voor­be­rei­ding vir die laas­te twee ron­des hoë doel­wit­te vir ons­self ge­stel. Ons sal ons stel­sel en kul­tuur ’n groot on­reg aan­doen as ons doel­wit gaan wees om net vir die Be­ker-kwart­eind­ron­de te kwa­li­fi­seer,” sê Po­well.

“Dit is nie waar­voor ons as span staan nie en daar­om wil ons se­ker maak ons sluit die sei­soen op ’n hoë noot af.”

Die B­lits­bok-brei­er weet nie­te­min niks gaan in hul sko­te val nie, met hul teen­stan­ders in Groep A (S­kot­land, Ja­pan en Ka­na­da) wat hul­le hoof­bre­kens kan be­sorg as hul in­ge­steld­heid nie reg is nie.

“S­kot­land bly ’n ge­vaar­s­pan. Hul­le speel goeie rug­by en is die soort span wat daar­van hou om bal­be­sit vir lang tyd­per­ke te be­hou,” sê Po­well.

“Ka­na­da het reeds ge­wys hoe ge­vaar­lik hul­le is deur in Wel­ling­ton vir die Be­ker-half­eind­ron­de te kwa­li­fi­seer en die Sin­ga­poer-toer­nooi te wen. Hul­le het ’n sterk en fi­sie­ke span wat jou kan oor­heers as jy hul­le te veel be­sit toe­laat.”

Po­well het eg­ter ’n ster­ker span tot sy be­skik­king as wat die ge­val in Hong­kong en Sin­ga­poer was.

Hy kon weer vir Ro­sko S­pe­cman kies, wat as die groot aan­val­len­de wa­pen in die span be­skou word. S­pe­cman het die laas­te twee toer­nooie weens ’n dy­spier­be­se­ring mis­ge­loop.

Die 28-ja­ri­ge boor­ling van Gra­ham­stad het van­jaar sy veel­sy­dig­heid en klas as ’n wed­stryd­wen­ner be­wys deur be­lang­ri­ke drieë in taai wed­stry­de te druk.

(Su­perS­port 5, DStv­ka­naal 205) Van­dag: 11:28: SA t. S­kot­land; 14:54: SA t. Ja­pan; 18:42: SA t. Ka­na­da.

Die B­lits­bok­ke se span:

Chris Dry, P­hi­lip Sny­man (k), Dy­lan Sa­ge, Ry­an Oost­hui­zen, Wer­ner Kok, Si­vi­we Soyi­z­wa­pi, Bran­co du P­reez, Tim A­ga­ba, De­wald Hu­man, Ce­cil A­fri­ka, Ro­sko S­pe­cman, Ru­han Nel. Nie­spe­len­de re­ser­we: San­di­le Ng­co­bo.

Fo­to: GETTY IMAGES

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.