Ko­v­sies ran­sel UKZN met 21­0 af

24 uur

Beeld - - SPORT - – Jo­hann de Ja­ger

Ko­v­sies se vrou­e­hok­kie­span het hul­le nie gis­ter deur weer­lig en re­ën laat ont­se­nu nie en die U­ni­ver­si­teit van K­waZu­lu­Na­tal ’n ys­li­ke af­ran­se­ling van 21­0 ge­gee.

Dié span­ne se wed­stryd in die Var­si­ty­hok­kie­reeks in Pot­chef­stroom is kort­ston­dig deur swaar weer on­der­breek, toe Ko­v­sies reeds 2­0 voor was.

Doe­le uit ge­bro­ke spel en ty­dens die krag­spel tel dub­bel in die reeks.

Dit was die Ko­v­sies se twee­de ag­ter­een­vol­gen­de se­ge in die reeks.

Die Ko­v­sies is op die ag­ter­voet na­dat hul­le ver­le­de week in S­tel­len­bosch hul eer­ste drie wed­stry­de ver­loor het. Hul­le kon die U­ni­ver­si­teit van Jo­han­nes­burg (UJ) eg­ter met 4­3 in hul vier­de wed­stryd klop.

■ UJ het gis­ter bloed ge­sweet om sy buur­man, Wits, te ver­slaan. Hul­le kon die Wit­sies eers in ’n straf­doel­stryd klop, met 4­3.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.