Los Ma­ria uit, sê Na­vra­ti­lo­va

Beeld - - SPORT - – Reu­ters

Mar­ti­na Na­vra­ti­lo­va het spe­lers ver­soek om hul fo­kus van­af Ma­ria S­ha­ra­po­va te ver­skuif en haar te ver­ge­we.

S­ha­ra­po­va se te­rug­keer na die spel (na­dat sy vir 15 maan­de ge­skors was) het wye be­lang­stel­ling ont­lok, met tal­le hui­di­ge en voor­ma­li­ge spe­lers wat hul me­ning oor die aan­ge­leent­heid uit­ge­spreek het.

Die Ka­na­dees Eu­ge­nie Bou­chard het selfs so ver ge­gaan om S­ha­ra­po­va ’n “ver­neu­ker” te noem. Bou­chard het S­ha­ra­po­va Maan­dag in die twee­de ron­de van die Ma­drid Ope ge­klop. Sy sê sy is aan­ge­spoor deur tal­le bood­skap­pe van on­der­steu­ning van “men­se in die ten­nis­wê­reld”.

“Ek dink dis tyd dat die spe­lers vir Ma­ria uit­los. Sy het ’n ys­li­ke fout ge­maak en ’n baie duur prys daar­voor be­taal. Kom ons speel die bal nou ver­der,” het Na­vra­ti­lo­va op T­wit­ter ge­sê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.