Hunt te­rug vir Reds

Doer On­der

Beeld - - SPORT - – S­port­re­dak­sie

Die Reds se kan­se om ’n der­de Su­per­rug­by-se­ge in van­jaar se reeks te be­haal, het ’n hup­stoot ge­kry.

Die span van B­ris­ba­ne ruk van­dag op na Mel­bour­ne vir sy stryd teen die Re­bels met staat­ma­kers soos die heel­ag­ter Kar­mi­cha­el Hunt en die skrum­ska­kel Nick F­ris­by te­rug in die be­gin­span.

Die te­rug­keer van ver­al Hunt be­hoort die Reds meer slaan­krag op die aan­val te gee.

Die Re­bels sal dié stryd tei­ken om hul twee­de se­ge van die sei­soen te be­haal.

Dié stryd be­gin om 11:45.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.