Grant be­gin vir For­ce

Beeld - - SPORT - – S­port­re­dak­sie

Die voor­ma­li­ge Bok-los­ska­kel Pe­ter Grant sal van­aand (23:40) die We­stern For­ce se laas­te ves­ting in die span se wed­stryd teen die Ja­gua­res be­man.

Die For­ce se brei­er, die SuidA­fri­ka­ner Da­ve Wes­sels, sal hoop Grant se er­va­ring kan sy span help om sy der­de se­ge in van­jaar se reeks te be­haal.

Die tuis­span se af­rig­ter, Raúl Pé­rez, het se­we ver­an­de­rin­ge aan sy be­gin­span wat die Sun­wol­ves ver­le­de week ge­klop het, aan­ge­bring. Die skrum­ska­kel, Mar­tín Lan­da­jo, sal vir die eer­ste keer van­jaar be­gin. Sy ska­kel­maat is Ju­an Mar­tín Her­nán­dez.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.