Zil­le­twiets: DA­ho­ës ta­kel me­kaar

Beeld - - Nuus - Ja­son Fe­lix

Dis nou de­mo­kraat teen de­mo­kraat. En steeds is die ein­de niet oor He­len Zil­le, pre­mier van die Wes-Kaap, en haar nou om­stre­de twiets oor ko­lo­ni­a­lis­me.

Die DA se ta­me­le­tjie oor die voor­ma­li­ge DA-lei­er se twiets oor ko­lo­ni­a­lis­me kring nou uit na­dat Bong­in­ko­si Ma­di­ki­ze­la, waar­ne­men­de Wes-Kaap­se DA-lei­er, ’n klag teen M­ba­li N­tu­li, DA-LPW, in K­waZu­lu-Na­tal in­ge­dien het.

Ma­di­ki­ze­la, ’n Zil­le-lo­ja­lis en mi­nis­ter van mens­li­ke ne­der­set­tings in Zil­le se pro­vin­si­a­le uit­voe­ren­de raad, se klag is eg­ter ou nuus vir N­tu­li, aan­ge­sien die DA se fe­de­ra­le regs­kom­mis­sie se voor­lo­pi­ge on­der­soek aan­be­veel dat geen stap­pe teen haar ge­doen word nie.

Die klag teen N­tu­li spruit uit ’n Fa­ce­book-in­skry­wing wat ge­lui het Zil­le is ’n ras­sis en dat sy die par­ty se be­leid oor die ge­bruik van so­si­a­le me­dia oor­tree het.

N­tu­li het in De­sem­ber dié in­skry­wing ge-li­ke.

Ma­di­ki­ze­la het gis­ter ge­sê: “Dit gaan oor die be­gin­sel­stand­punt. He­len is voor die ko­lo­ni­a­lis­metwiets aan­ge­val.

“Ek glo net dat ons deur­sig­tig moet wees en kon­se­kwent moet bly.”

Ma­di­ki­ze­la ge­niet ge­wel­di­ge steun van Zil­le en daar word in DA-krin­ge ge­fluis­ter dat Zil­le Ma­di­ki­ze­la graag in die pos van pro­vin­si­a­le lei­er wil hê. Hy is ook een van die oog­lo­pend­ste kan­di­da­te vir pre­mier van die Wes-Kaap.

Adv. G­lyn­nis B­rey­ten­bach, DALP en voor­sit­ter van die DA se regs­kom­mis­sie, het die na­week be­ves­tig die klag­te word on­der­soek.

Die klag volg na­dat N­tu­li op 23 De­sem­ber 2016 ’n Huf­fing­ton Post-ar­ti­kel op Fa­ce­book ge­deel het. Die ti­tel van die ar­ti­kel was “T­his Thre­ad Co­vers E­ver­y­thing We Want To Say A­bout Zil­le’s T­weets.”

Dit was ’n op­som­ming van Zil­le se twiets oor so­wat ses maan­de.

N­tu­li skryf in haar eie in­skry­wing oor die ar­ti­kel: “Men­se moet sê wat hul­le ook al wil sê in die so­si­a­le me­dia en ons moet op ’n sterk ma­nier met hul­le praat. He­len het ’n paar ver­re­gaan­de din­ge ge­twiet . . . maar sy moet dit ver­de­dig en die teen­ar­gu­men­te in die ge­sig staar.”

Sy sê ook: “As ’n par­ty moet ons dui­de­lik wees oor waar­om som­mi­ge lei­ers ge­straf kan word en an­der nie. ’n K­lein bie­tjie kon­se­kwent­heid sal lek­ker wees.”

N­tu­li voer ook aan die DA wil se­ke­re men­se uit­vang.

Ma­di­ki­ze­la se groot­ste pro­bleem is dat N­tu­li een van haar Fa­ce­book-vrien­de se kom­men­taar, waar­in aan­ge­voer is dat Zil­le ’n ras­sis is, ge­li­ke het.

“Dit kan nie wees dat ’n o­pen­ba­re lei­er dit doen nie. Met Di­an­ne Kohler Bar­nard het sy in die pe­kel be­land. He­len is ook nou in die moei­lik­heid,” sê hy.

Die voor­lo­pi­ge ver­slag van die regs­kom­mis­sie lui Ma­di­ki­ze­la be­weer N­tu­li het haar nie streng ge­hou by die DA se be­leid oor die ge­bruik van die so­si­a­le me­dia nie, want sy het nie ver­sig­tig ge­dink oor die in­houd en moont­li­ke ri­si­ko’s oor haar op Fa­ce­book nie.

“Daar moet ont­hou word dat N­tu­li ’n po­li­ti­kus is wat in ’n baie om­stre­de om­ge­wing funk­si­o­neer,” lui die ver­slag.

“Daar is eg­ter ook be­vind dat daar geen di­rek­te be­wy­se is om te glo dat N­tu­li se in­skry­wing be­le­di­gend, neer­ha­lend, on­sen­si­tief of on­no­dig aan­stoot­lik was nie.”

N­tu­li het nie ge­re­a­geer op ’n ver­soek vir kom­men­taar nie.

In­tus­sen on­der­soek die DA vier klag­te teen Zil­le wat ver­band hou met be­we­rings dat sy die naam en be­lan­ge van die DA ska­de be­rok­ken het.

Dit volg ná ’n reeks twiets waar­in sy on­der meer ge­sê het die na­la­ten­skap van ko­lo­ni­a­lis­me was nie net ne­ga­tief nie. Sy het la­ter on­voor­waar­de­lik ver­sko­ning ge­vra vir dié uit­la­tings.

’n Da­tum vir Zil­le se tug­ver­hoor is nog nie be­kend nie.

Bong­in­ko­si Ma­di­ki­ze­la, waar­ne­men­de Wes­Kaap­se DA­lei­er.

M­ba­li N­tu­li, DA­LPW in K­waZu­lu­Na­tal.

He­len Zil­le, Wes­Kaap­se pre­mier.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.