Toet­s­kap­tein Faf se eer­ste­ling op pad

Beeld - - Nuus - – Na­di­ne T­heron

Faf du P­les­sis (32) gaan een van die dae vir die eer­ste keer pa word.

Die Pro­te­as se toet­s­kap­tein en sy vrou, I­ma­ri, het die nuus Sa­ter­dag­aand op K­rie­ket Suid-A­fri­ka se jaar­lik­se toe­ken­ning­ge­leent­heid in Ky­a­la­mi, Jo­han­nes­burg, be­kend ge­maak.

I­ma­ri, wat 32 we­ke swan­ger is, het ge­straal in ’n wit kant­rok.

“Laas­te funk­sie waar dit net ons twee is,” het Du P­les­sis by ’n fo­to van die paar­tjie op In­sta­gram en T­wit­ter ge­skryf. Hul­le is in 2013 ge­troud. Du P­les­sis is be­noem vir S­pe­ler van die Jaar, maar Quin­ton de Kock het met dié groot prys weg­ge­stap.

De Kock is ook aan­ge­wys as Toets­spe­ler-, Een­dag­spe­ler-, die S­pe­lers se S­pe­ler- en die Toe­skou­ers

se S­pe­ler van die Jaar.

Du P­les­sis ver­skyn van­dees­maand op die voor­blad van die plaas­li­ke mans­tyd­skrif GQ.

In ’n on­der­houd met die tyd­skrif sê hy hy sal moont­lik ná die Wê­reld­be­ker-krie­ket­toer­nooi in 2019 uit­tree.

Faf du P­les­sis en sy swan­ger vrou, I­ma­ri. Fo­to: IN­STA­GRAM

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.