Is jou ba­ba ou­lik? Skryf in!

Beeld - - Nuus -

Is jou klein­ding die ou­lik­ste ter wê­reld?

Beeld se Ba­ba van die Jaar 2017-kom­pe­ti­sie be­gin van­dag en daar is gróót pry­se op die spel.

Dit sluit in vakansieverblyf, ba­ba­pro­duk­te, speel­goed, A­fri­kaan­se kin­der­boe­ke, kom­buis­wa­re, geld en ’n gas­ver­sky­ning deur Ol­lie die Nar op die ba­ba se ver­jaar­dag­par­ty­tjie.

Ba­bas jon­ger as 12 maan­de wat in Beeld se ver­sprei­dings­ge­bied woon, kan in­ge­skryf word.

Die slui­tings­da­tum vir in­skry­wings vir Mei se ba­ba van die maand is 29 Mei.

In­skry­wings word el­ke laas­te Woens­dag van die maand in Beeld ge­pu­bli­seer.

So­dra ’n ba­ba se fo­to in Beeld ver­skyn, kan le­sers vir hul guns­te­ling-ba­ba stem met ’n stem­stro­kie wat el­ke dag in die koe­rant ge­pu­bli­seer word.

Maand­wen­ners se na­me word in die koe­rant en op Beeld se Fa­ce­book-blad ge­pu­bli­seer en staan die kans om aan die ein­de van die kom­pe­ti­sie by ’n spe­si­a­le ge­leent­heid as Beeld se Ba­ba van die Jaar vir 2017 aan­ge­wys te word. ’n T­wee­de en der­de plek word ook aan­ge­wys.

Vir meer in­lig­ting stuur e-pos na ba­bas@beeld.com of hou Beeld dop.

■ Die bor­ge van Beeld se Ba­ba van die Jaar 2017-kom­pe­ti­sie is Ba­by Ci­ty, Beeld, Fo­re­ver Re­sorts, Le­gend Hos­pi­ta­li­ty Group, Ol­lie die Nar, P­ri­ma Ba­by, 4aKid, P­res­ti­ge en Pen­guin Rand­om Hou­se South A­fri­ca.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.