Wat sê jy? Stuur ’n SMS na 45571

SMS’e kos R1,50

Beeld - - Kommentaar -

Su­perS­port be­hoort geen wed­stry­de van die Ho­ër­skool Mid­del­burg en die HTS Mid­del­burg uit te saai tot­dat hul seuns se tes­tos­te­roon­vlak­ke ge­daal het nie. Hul­le het meer ba­klei as rug­by ge­speel en al­bei sko­le se naam op te­le­vi­sie ’n bie­tjie deur die mod­der ge­sleep. – T­heuns

V Dis vir se­ker nie die af­rig­ter Nol­lis Ma­rais se skuld dat die Bul­le hier­die een ver­loor het nie. Eer­stens ver­loor hul­le die bal op pad na ’n d­rie en RG Sny­man voer ’n pa­te­tie­se duik­slag teen die ein­de uit na­dat ge­druk is. Dalk moet hul­le hul ha­re en baar­de af­skeer, ta­toe­ëer­mer­ke ver­wy­der, van TV ver­geet en rug­by speel. Wat ’n be­le­di­ging vir Lof­tus is die pa­te­tie­se plaas­ver­van­ger­los­ska­kel met sy haar­styl wat soos sy broer El­ton Jan­tjies e­nig­iets sal doen om aan­dag te trek. Vol­gen­de is dalk ’n pienk tan­de­skerm of skrum­pet. Rol­mo­del­le vir ons seuns. – To­bie, Ma­ga­lies­kruin Kan Beeld net op­hou om el­ke keer te sê Nol­lis Ma­rais is die Bul­le se af­rig­ter! Mag­tig, ons weet hy is die af­rig­ter. – W.H. Is daar geen an­der sport as die af­god­s­pel rug­by in ons land nie? As­se­blief, Beeld, neem jou an­der le­sers wat nie net leef vir rug­by nie ook in ag. #rug­by­i­sou­nuus. – G­ret­tie, P­re­to­ria

V Red die Kru­ger­wild­tuin van al die on­no­di­ ge ont­wik­ke­ling! Ons gaan soek juis die na­tuur en stil­te op! – M. Hugo, Se­cun­da Van­dat die skot­tel daar is, het ek nog na geen twak op e­ni­ge SAUK­ka­naal ge­kyk nie, maar be­taal TV­li­sen­sie! ’n Vet­te hier­mee vir die SAUK! – Mid­del­vin­ger­tjie Ek het ver­le­de na­week ’n bos­sie geel as­ter­tjies by Wool­wort­hs vir R39,95 ge­koop. Hier­die na­week kos hul­le R79,95 vir Moe­ders­dag. S­kan­de. – He­ster, P­re­to­ria Dan­kie, ds. Was­ser­man, vir ’n won­der­li­ke brief en bood­skap aan al­le Suid­A­fri­ka­ners. Deur die eeue heen het al­le na­sies al reu­se­uit­da­gings ge­had en daar sal al­tyd wees. As ’n mens werk­lik lief is vir jou land en sy men­se, sal jy bly streef en werk om daar­van ’n suk­ses te maak. Die gras lyk maar so groen daar an­der­kant.

– Wil­lie, P­re­to­ria Ek is stom­ge­slaan oor B­ri­an Mo­le­fe se her­aan­stel­ling by E­s­kom. Is daar werk­lik geen per­ke aan stom­mi­teit nie? Te­a­ter van die ab­sur­de! – Daan, Lin­den B­ri­an Mo­le­fe is se­ker baie bly dat hy weer hoof is van E­s­kom, nou is die Saxon­wold­sje­bien weer na­by om te be­soek.

– Le­ser As B­ri­an Mo­le­fe kan te­rug­kom, moet ons T­hu­li Ma­don­se­la ook te­rug­roep, om al hier­die duis­te­re kook­sels te kom oop­vlek.

– Gert M, Se­cun­da

V Lyn­ne Bro­wn ver­de­dig B­ri­an Mo­le­fe se te­rug­keer en sê sy “kan nog baie sê”. Mis­kien kan sy vir ons sê waar die Saxon­wolds­je­bien is. – Ger­rie Ra­pu­le Ta­ba­ne, jy gor­rel te lek­ker in jou ru­briek van 12.05. Hoop jy het Pie­ter Mul­der se brief in die­self­de uit­ga­we ge­lees en dalk iets ge­leer. Jou ka­me­ra­de ver­moor me­kaar el­ke dag, maar jy is stom. Twee prag­ti­ge mei­sies is die laas­te tyd deur hul kê­rels ver­moor, maar jy bly stom.

– P­hi­lip, Umd­lo­ti Mnr. Ta­ba­ne, hou jou be­le­di­gings in jou eie koe­rant. Nou ewe skie­lik is mnr. De K­lerk se me­nings be­sig om ras­kwes­sies aan te blaas. Dis jul­le soort wat die ras­kwes­sie aan­help.

– Son­ja T­heron, Van­der­bijl­park Mnr. Ta­ba­ne, jou ras­sis­tie­se on­der­rok hang da­rem ver uit. – Pe­tros Lit­hos, Pta Won­der wan­neer kry in­te­ke­na­re ’n bie­tjie free­bees. Die men­se wat koe­ran­te koop op die straat­hoek koop en nu­we in­te­ke­na­re kry ’n iet­sie, maar die ou in­te­ke­na­re word mis­ge­kyk. Re­dak­sie, sorg ’n bie­tjie vir ’n ou pre­sen­tjie om ons ook ge­luk­kig te hou. Kon al lank­al nuus op so­si­a­le me­dia ge­lees het, maar hou van die ge­voel en reuk van ’n pa­pier­koe­rant. – An­ne­li­ze Kru­ger Kan ie­mand my sê hoe vor­der die hof­saak in ver­band met Trans­net se pen­si­oen­trek­kers se geld? – TJ Min­nie, K­lerks­dorp Jaap, gaan kyk vir “a­gro­noom” in die HAT. – Ben Voed as­se­blief jul joer­na­lis­te op in ba­sie­se ak­ku­ra­te be­rig­ge­wing: Die voer­tuig op bl. 10 (12.05) is nie ’n Cas­spir nie!

– A­part­heids­ve­te­raan Na aan­lei­ding van G­re­tha Wi­id se kom­men­taar oor gays: Gays be­weer dat hul­le so ge­bo­re word, maar dit is on­waar, want God spreek dui­de­lik téén so­do­mie in Sy Woord. God sal mos nie so­do­mie ver­bied en dan teen­stry­dig met sy eie Woord op­tree deur gays te skep nie. Dit maak net nie sin nie. – Lou­is Vil­joen, Kroon­dal G­re­tha Wi­id is 1OO% reg én eer­lik dat ga­y­wees hart­seer is! Feit dat hul­le te­rug­kap, be­ves­tig haar stel­ling. – Ben P. Ja, G­re­tha Wi­id, dis mak­lik om ga­y­wees te e­ti­ket­teer tot­dat jou eie kind of pa of ma of man of vrou die “me­laats­heid” op­doen en uit die stad ge­jaag moet word. Dan sit die hart­seer aan die an­der voet. – Jan

Nie ’n Cas­spir nie! Fo­to: DEAAN VIVIER

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.