WVF wil lank nie be­taal

Beeld - - Tot U Diens -

An­ne­li­se Bo­tha het by Tot u Diens om hulp aan­ge­klop. Sy het by die Wer­k­loos­heids­ver­se­ke­rings­fonds (WVF) ’n blou­tjie ge­loop.

“My t­wee­ling is al tien maan­de oud en ek wag steeds vir ’n be­ta­ling van ’n kraam­voor­deel van die WVF. Ja­re lank het ek ge­trou my WVF be­taal, maar toe ek ’n eis in­dien, het ek nie veel hulp ge­kry nie. My na­vrae oor die saak val tel­kens op do­we ore.”

Tot u Diens het die WVF oor Bo­tha se klag­te ge­pols. ’n Een­ma­li­ge be­ta­ling aan Bo­tha is in­tus­sen goed­ge­keur.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.