Wen­ke wat werk

Beeld - - Tot U Diens -

As jy daar­aan dink om vroeg­ty­dig jou huur­kon­trak te kan­sel­leer moet jy in ge­dag­te hou dat die ei­e­naar van die ei­en­dom ’n kan­sel­la­sie­hef­fing van jou kan vra. Vol­gens die ver­brui­kers­wet sal hier­die hef­fing se­ke­re fak­to­re in ag moet neem en is van toe­pas­sing selfs al het die huur­der die no­di­ge 20 werks­dae ken­nis ge­gee van sy voor­ne­me om die ei­en­dom te ver­laat. Hier is die ver­naam­stes:

■ Hoe­veel skuld die huur­der nog op die kon­trak?

■ Wat het die huur­der reeds op die kon­trak be­taal?

■ Wat is die ter­myn van die kon­trak?

■ Wat­ter voor­de­le en na­de­le het die huur­der uit die ge­bruik van die ei­en­dom ge­kry?

■ Hoe lank ken­nis het die huur­der ge­gee?

■ Wat­ter stap­pe het die ei­e­naar ge­doen om ’n al­ter­na­tie­we huur­der te kry?

Bo­ge­noem­de fak­to­re is nie daar om die huur­der te pe­na­li­seer nie, maar eer­der om ’n reg­ver­di­ge kan­sel­la­sie­hef­fing te be­paal. Kos­te wat die ei­e­naar aan­ge­gaan het om po­ten­si­ë­le huur­ders se kre­diet­ge­skie­de­nis­se na te gaan, kos­tes om die ei­en­dom te ad­ver­teer en hoe­veel huur (in dae) wat ver­loor is, kan ook in be­re­ke­ning ge­neem word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.