Pluim­pies

Beeld - - Tot U Diens -

Frans Ven­ter praat met groot lof van die diens van Dis­co­ve­ry Ka­ra­va­ne.

“Ek het in 2015 ’n de­mon­stra­sie­mo­del­woon­wa be­kom. Nor­maal­weg kry ’n mens net ’n ses maan­de­waar­borg met dié soort aan­ko­pe, maar ek is ’n vol­le jaar waar­borg aan­ge­bied. Soos die nood­lot dit het, het my woon­wa twee maan­de na­dat die waar­borg ver­val het, pro­ble­me ont­wik­kel.

Die woon­wa se as was die oor­saak van die pro­bleem en het daar­toe ge­lei dat ek d­rie nu­we ban­de moes aan­skaf. Voorts wou die slot­te van die woon­wa nie sluit nie.

Ek het met El­ma­rie van Dis­co­ve­ry Ka­ra­va­ne kon­tak ge­maak. Sy het my ge­vra om my woon­wa in te bring. Hul­le het al­les her­stel en my ook ’n nu­we band ge­gee. Toe ek vir die werk wou be­taal, het Dis­co­ve­ry ge­sê die her­stel­werk is gra­tis. Baie dan­kie aan El­ma­rie en die res van die per­so­neel van Dis­co­ve­ry vir die puik diens.

Chris­to Krau­se sê Ab­sa se diens is die bes­te. “Ek was on­langs die tei­ken van kaart­be­drog toe ek op ’n oor­se­se va­kan­sie was. Ek het nie ty­dens my reis ge­bruik van my sel­foon ge­had nie en het eers met my te­rug­koms in Suid­A­fri­ka met Ab­sa hier­oor kon kon­tak maak. So­wat R17 000 was reeds uit my re­ke­ning ont­trek. Ab­sa het on­mid­del­lik my kaart ge­stop en on­der­soek in­ge­stel.

Die diens wat ek by Ab­sa en spe­si­fiek C­han­tal Du P­les­sis ge­kry het, was lof­waar­dig. C­han­tel het my fan­tas­ties by­ge­staan. In min­der as ’n week se tyd het ek reeds ’n nu­we kre­diet­kaart ge­had en was al die geld wat ek ver­loor het, aan my te­rug­be­taal. Wel­ge­daan, Ab­sa.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.