VSA se IT­gro­tes groei ver­by vlak­ke van voor dot­com­bor­rel ge­bars het

Beeld - - Sake - – Bloom­berg

Die bul­lo­pie in die aan­de­le van on­der meer Ap­ple, A­ma­zon en Fa­ce­book gaan die fi­na­le hoof­stuk af­sluit in die ge­skie­de­nis van die dot­com-bor­rel.

Al­te­saam 17 jaar se­dert dié bor­rel ge­bars het, het die groot teg­no­lo­gie­maat­skap­pye in die VSA die S&P 500-in­lig­tings­teg­no­lo­gie-in­deks nou weer tot re­kord­vlak­ke laat klim. Die in­deks het van­jaar reeds met 17% ge­styg en is nou min­der as 5% weg van sy re­kord­vlak op 27 Maart 2000 – net voor­dat die dot­com-bor­rel ge­bars het.

Die vyf groot­ste A­me­ri­kaan­se teg­no­lo­gie­maat­skap­pye vol­gens mark­waar­de

– Ap­ple, Alp­ha­bet, Mi­cro­soft, A­ma­zon en Fa­ce­book – se mark­waar­de is ge­mid­deld reeds 24% ho­ër van­jaar. Dié vyf maat­skap­pye het in 2017 ge­sa­ment­lik reeds $500 mil­jard by­ge­voeg tot hul mark­ka­pi­ta­li­sa­sie.

Hul­le ge­sa­ment­li­ke waar­de is so­wat R3 000 mil­jard, of­te­wel ge­lyk­staan­de aan 17% van die A­me­ri­kaan­se bru­to bin­ne­land­se pro­duk (BBP) – ’n gro­ter per­sen­ta­sie as wat ooit ge­du­ren­de die eer­ste in­ter­net-era moont­lik was.

As dié vyf ’n land was en hul mark­waar­de die BBP, sou dit die wê­reld se vyf­de groot­ste e­ko­no­mie ge­wees het.

Se­dert 2000 was die he­le Nas­daq 100-in­deks slegs die helf­te van die tyd meer werd as wat sy vyf groot­ste maat­skap­pye nou werd is.

Die e­nor­me groot­te van dié maat­skap­pye weer­spie­ël teg­no­lo­gie se toe­ne­men­de rol in die sa­me­le­wing en hoe dit be­weeg het van ’n bron van rou re­ke­naar­krag de­ka­des ge­le­de tot ’n de­fi­ni­ë­ren­de mag ag­ter als van in­ko­pies doen en ver­maak tot kom­mu­ni­ka­sie. En pleks daar­van dat hul groot­te hul­le keer om ver­der te groei, bied dit ’n plat­form vir hul­le om nu­we pro­duk­te en diens­te be­kend te stel en selfs vin­ni­ger as an­der te groei. Vol­gens ont­le­ders gaan die vyf maat­skap­pye van­jaar hul wins met ge­mid­deld 22% laat toe­neem, am­per vyf keer so vin­nig as die S&P 500.

“Dié maat­skap­pye gaan tot meer be­dry­we toe­tree,” sê Da­niel Flax, ’n ont­le­der van Neu­ber­ger Ber­man.

“Die so­ge­naam­de ou e­ko­no­mie word toe­ne­mend ge­raak, selfs meer as wat die ge­val in 2000 was.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.