Werk in staats­diens nou min­der ge­wild

Beeld - - Sake -

Pos­te in die staats­diens is nie meer so aan­lok­lik as van­te­vo­re nie.

Vol­gens ’n pei­ling wat ge­doen is deur U­ni­ver­sum Glo­bal oor hoe aan­lok­lik werk­ge­wers vir stu­den­te en jong be­roeps­lui is, het staats­de­par­te­men­te en staats­on­der­ne­mings se ge­wild­heid ge­taan ver­ge­le­ke met ver­le­de jaar.

Al­te­sa­me 46 981 stu­den­te en 22 321 be­roeps­lui uit sek­to­re soos in­ge­ni­eurs­we­se, we­ten­skap, gees­tes­we­ten­skap­pe, die reg­te en sa­ke is by die pei­ling be­trek. Hul­le kon stem op ’n lys maat­skap­pye wat hul­le as die aan­trek­lik­ste werk­ge­wers be­skou.

Hoe­wel die staat steeds as aan­lok­li­ke werk­ge­wer be­skou word, is daar ’n ge­lei­de­li­ke da­ling in ge­wild­heid.

In die ka­te­go­rie vir sa­ke en han­del het die Suid-A­fri­kaan­se In­kom­ste­diens van die ses­de plek tot ne­gen­de ge­daal. Trans­net, wat in 2016 der­de was, het met agt plek­ke tot 11de ge­val en E­s­kom van 11de tot 20ste.

Jong be­roeps­lui voel baie die­self­de. Trans­net het met ses plek­ke van vier­de tot tien­de ge­val en die SAID ook met ses plek­ke, van ne­gen­de tot 15de.

Je­na­li S­ku­se, U­ni­ver­sum Suid-A­fri­ka se be­stuur­der, sê pos­te in die staats­diens word ge­woon­lik ver­een­sel­wig met werk­se­ker­heid en ge­leent­he­de vir ont­wik­ke­ling, wat hul­le aan­lok­lik ge­maak het.

Die da­ling in aan­lok­lik­heid weer­spie­ël die ne­ga­tie­we me­di­a­dek­king wat van die de­par­te­men­te die af­ge­lo­pe jaar ge­kry het.

Wat die pri­va­te sek­tor be­tref, het Goo­gle die mees­te sek­to­re oor­heers.

Be­roeps­lui plaas Goo­gle eer­ste in die ka­te­go­rieë sa­ke en han­del, gees­tes­we­ten­skap­pe, in­ge­ni­eurs­we­se en teg­no­lo­gie en ook vyf­de in die ka­te­go­rie na­tuur­li­ke we­ten­skap­pe.

Stu­den­te plaas Goo­gle eer­ste in in­ge­ni­eurs­we­se en teg­no­lo­gie en on­der die vyf ge­wild­ste in an­der ka­te­go­rieë.

Die pei­ling toon dat stu­den­te be­lang stel in in­ter­na­si­o­na­le loop­ba­ne. Hul­le soek ook werk wat ’n goeie ba­lans bied tus­sen werk en pri­va­te le­we, se­ku­ri­teit en sta­bi­li­teit. – Fin24

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.