Nu­we di­rek­teu­re

Beeld - - Sake -

Ri­che­mont se nu­we di­rek­teu­re sluit in Ni­co­las Bos, Burk­hart Grund, Ge­or­ges Kern en Jérô­me Lam­bert as uit­voe­ren­de di­rek­teu­re.

Die nie­uit­voe­ren­de di­rek­teu­re is Clay B­ren­dish, Ni­kesh Aro­ra, An­ton Ru­pert, dr. Keyu Jin en dr. Ve­sna Ne­vis­tic.

Ver­skeie di­rek­teu­re gaan nie vir die her­ver­kie­sing op die jaar­ver­ga­de­ring in Sep­tem­ber staan nie.

Hul­le sluit in Y­ves­An­dré Istel, Ber­nard For­nas, Ri­chard Le­peu, Si­mon Mur­ray, Nor­bert Platt, Ro­bin Ren­wick en prof. J­ü­r­gen S­chrempp. Ru­pert sê die wys­heid en ken­nis van die se­ni­or uit­voe­ren­de en nie­uit­voe­ren­de di­rek­teu­re sal nie vir Ri­che­mont ver­lo­re wees nie, want hul­le sal voort­gaan om die di­rek­sie raad te gee.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.