Lang ge­skie­de­nis

Beeld - - Sake -

Die maat­skap­py het sy ont­staan ge­had uit die sa­ke­ryk wat deur dr. An­ton Ru­pert, Jo­hann se pa en An­ton se ou­pa, op­ge­bou is. Ri­che­mont is in 1988 ge­skep toe die in­ter­na­si­o­na­le ba­tes van die Rem­brandt­groep (wat nou as Rem­gro be­kend staan) ont­bon­del is. Die Rem­brandt­groep is in die 1940’s deur dr. Ru­pert ge­stig en het we­sen­li­ke be­lan­ge in ta­bak, die fi­nan­si­ë­le diens­te, die drank­be­dryf, goud en di­a­mant­my­ne, as­ook luuk­se goe­de­re ge­hou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.