Su­per­vyf­tien­tal

Beeld - - Sport -

Ban­da het dalk nie teen die Haaie vir so­veel op­win­ding soos ge­woon­lik ge­sorg nie, maar hy was steeds baie be­sten­dig in ’n uit­ste­ken­de ag­ter­lyn.

hard­loop sterk en skerp teen die Brum­bies en kom tel­ke­ma­le oor die voor­deel­lyn.

se breek­slag net ná die om­draai­slag wat op Bock se d­rie uit­ge­loop het, het die wed­stryd in die Kings se guns laat swaai. Sy diens was ook flink.

se d­rie wen die wed­stryd teen die Brum­bies.

Hy was ook ’n do­ring in die tuis­span se vlees by die af­breek­pun­te.

Leeus se skrum­werk ver­be­ter met ras­se skre­de na­dat D­rey­er in die t­wee­de helf­te van die bank af op­ge­stuur is. Die Leeus het Vry­dag in Can­ber­ra hul der­de ag­ter­een­vol­gen­de wed­stryd op hul Aus­tra­lië­toer teen die Brum­bies ge­wen, maar dit was die Sout­hern Kings wat met uit­ha­ler­spel die keur van die Suid­A­fri­kaan­se Su­per­rug­by­span­ne was. S­pe­lers van dié span oor­heers dus se Span van die Week.

Ma­sixo­le Ban­da (Kings) Als­haun Bock (Kings)

Bock het Sa­ter­dag straks die bes­te wed­stryd van sy loop­baan ge­speel. Hy is on­ge­loof­lik vin­nig en het hom baie goed by sy span­maats aan­ge­sluit.

S­ko­san sorg dalk nie vir vuur­werk teen die Brum­bies nie, maar hy doen deur­gaans die don­kie­werk.

Lie­ben­berg lei die Bul­le met on­der­skei­ding teen die High­lan­ders. Hy klim in by die los­skrums en ver­de­dig soos ’n tier.

dra die bal weer baie y­we­rig teen die Kings. Sy wer­ke­tiek in el­ke wed­stryd is pry­sens­waar­dig.

speel ’n bars­hou teen die High­lan­ders. Sy in­klim­spel gaan dit vir Nol­lis Ma­rais moei­lik maak om ’n plek vir A­dri­aan S­trauss in die Bul­le se be­gin­span te kry.

Ber­ton Klaas­en (Kings)

Klaas­en speel kook­wa­ter­rug­by vir die Kings op bui­te­sen­ter.

Hy skep al­tyd ge­leent­he­de en ga­pings vir sy me­de­ag­ter­spe­lers.

Die To­we­naar van die Baai blink weer uit. Hy is ’n be­sie­len­de lei­er wat ’n wed­stryd uit­ste­kend be­heer. Die spil van sy span se se­ge.

P­reez was een van sy span se bes­te s­pe­lers in Port E­li­za­beth. Hy dra die bal ou­der­ge­woon­te met on­der­ne­ming en voer die een duik­slag na die an­der uit. “Sous” gaps heel­par­ty lyn­staan­bal­le van die Brum­bies. Hy woel ook soos al­tyd in die vas­te­los.

soos hy ge­noem word, skrum die Haaie se S­pring­bok­vas­kop­stut, Coe­nie Oost­hui­zen, pap.

Fo­to: GETTY IMAGES

Je­an­Luc du P­reez (Haaie)

Ru­an Bo­tha (Haaie)

K­wag­ga S­mith (Leeus)

Lou­is S­chreu­der (Kings)

Fran­co Mos­tert

Han­ro Lie­ben­berg (Bul­le)

Court­nall S­ko­san

S­chalk van der Mer­we (Kings)

Ha­rold Vor­ster (Leeus)

Ru­an D­rey­er (Leeus)

Ja­co Vi­sa­gie (Bul­le)

Li­o­nel Cron­jé

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.