C­ri­nums werk hard om Sun­bi­rds te klop

Beeld - - Sport -

Hul uit­slae weer­spie­ël dit dalk nie, maar die d­rie ag­ter­os­se in die P­re­mier­liga-net­bal­reeks ís aan die ver­be­ter.

Die Di­a­monds, die Sun­bi­rds en die S­tars is al d­rie nog se­ge­loos.

Die Oos-Kaap­se Aloes het die Di­a­monds gis­ter in Bell­vil­le met 63-33 ge­klop, maar die Noord-Kaap­se span het in die eer­ste helf­te goeie re­ken­skap van hom­self ge­gee.

Die Di­a­monds het die t­wee­de kwart met 13-10 ge­wen – die eer­ste kwart in van­jaar se reeks wat hul­le wen.

Die an­der kwart­tel­lings was 15-8, 25-21 en 42-28.

Vroe­ër gis­ter moes die C­ri­nums, die ver­de­di­gen­de kam­pi­oen, aan­vank­lik ook hard werk om die Sun­bi­rds van M­pu­ma­lan­ga met 64-34 te klop.

Die Sun­bi­rds-ver­de­di­gers C­han­di Ven­ter en Pa­le­sa M­bokwa­ne het min ont­sag ge­had vir die re­pu­ta­sie van die C­ri­nums­aan­val, on­der wie die voor­ma­li­ge Pro­te­a­kap­tein Ma­ry­ka Holtz­hau­sen.

Die ver­de­di­gers het Holtz­hau­sen (hulp­doel) en Mar­na Claas­sens (doel) geen be­weeg­ruim­te ge­gee nie.

Die Di­a­monds en die Sun­bi­rds het b­ein­druk met hul in­ten­si­teit en toe­ge­wyd­heid.

Des Ne­vil­le, die Aloes se af­rig­ter, sê selfs die swak­ker span­ne ver­be­ter soos die reeks vor­der en al­mal meer speel­kans kry.

Die Aloes self vaar nie te waf­fers nie en het nog net d­rie uit se­we wed­stry­de ge­wen.

Ne­vil­le sê van haar s­pe­lers woon in Oos-Lon­den en Qu­een­stown en dit is on­moont­lik om saam te oe­fen.

Die Di­a­monds het die­self­de pro­bleem met af­stan­de, met die meer­der­heid wat van Ku­ru­man is en die res van Kim­ber­ley. Ma­ria Mai­ya, hul af­rig­ter, sê ’n ge­brek aan fiks­heid lol ook. “Din­ge ver­be­ter eg­ter sta­dig maar se­ker,” sê Mai­ya.

Die S­tars van K­waZu­lu-Na­tal het Sa­ter­dag­aand met 37-55 teen die Fla­mes T­hu­li Nhle­ko van die Sun­bi­rds (links) word uit­ge­daag deur A­li­cia Pu­ren van die C­ri­nums in gis­ter se P­re­mier­liga­wed­stryd in Bell­vil­le.

ver­loor. Hul­le het ook ho­pe po­ten­si­aal, maar kon dit nog nie in re­sul­ta­te om­ska­kel nie.

Die Ba­o­babs van Lim­po­po het tot dus­ver twee oor­win­nings in die reeks be­haal.

Die Ja­guars het die na­week twee oor­win­nings

be­haal. Hul­le het nog net een wed­stryd ver­loor.

Die S­tings, die Fi­re­balls en die Fla­mes het al­mal vyf se­ges in ses wed­stry­de be­haal.

Die C­ri­nums was vier keer in se­we wed­stry­de aan die wen­kant.

Fo­to: BACKPAGEPIX

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.