TV­hoog­te­pun­te

Beeld - - Sport - SS 6 op DStv SS 7 op DStv – S­port­re­dak­sie – skysports.com – S­port24 – S­port­re­dak­sie

20:30: 14:20:

16:00: 21:00: 21:45: 13:15:

Rug­by: Su­per­Rug­by (R). K­rie­ket: Kam­pi­oe­ne­tro­fee – His­to­ry of the C­ham­pi­ons Trop­hy; Who are your C­ham­pi­ons; In Con­ver­sa­ti­on – Da­le S­teyn. KSA­prys­uit­de­ling (H).

19:00: 20:00:

Sok­ker: Mon­day Nig­ht Foot­ball; En­gel­se P­re­mier­liga – C­hel­sea t. Wat­ford (R).

11:00: 23:30:

Ten­nis: I­ta­li­aan­se Ope, dag 1 Fiets­ry: Ka­li­for­nie­se Toer, (R). skof 2 (R). Hok­kie: Var­si­ty­reeks (R).

Li­ma ná 8 we­ke te­rug

Die All Black­los­ska­kel Li­ma So­po­a­ga sal die na­week sy te­rug­keer in Perth vir die High­lan­ders maak wan­neer hul­le in die Su­per­reeks teen die For­ce te staan kom.

So­po­a­ga het die High­lan­ders se laas­te agt wed­stry­de mis­ge­loop na­dat hy vroeg in die reeks ’n dy­spier­be­se­ring op­ge­doen het.

Mar­ty Banks en F­let­cher S­mith het in sy af­we­sig­heid in­ge­staan.

To­ny Bro­wn, die High­lan­ders se af­rig­ter, is op­ge­won­de om sy voor­keur­los­ska­kel te­rug te hê.

“Hy het mak­lik deur sy fiks­heids­toets ge­kom en sy kon­di­si­o­ne­ring is reg­tig goed.”

So­po­a­ga sal hom dié week uit Nieu­See­land by die span in Perth aan­sluit. Bro­wn sê So­po­a­ga sal waar­skyn­lik een van die plaas­ver­van­gers wees.

Die High­lan­ders het al­bei wed­stry­de in Suid­A­fri­ka, teen die C­hee­tahs en die Bul­le, ge­wen en bly in die wed­loop vir die uit­speel­stry­de.

S­purs groet met se­ge

Tot­ten­ham Hot­spur se sok­ker­span het gis­ter sy laas­te wed­stryd op W­hi­te Hart La­ne in Lon­den op ’n hoog­te­punt af­ge­sluit toe hy Man­ches­ter U­ni­ted met 2­1 in ’n P­re­mier­liga­wed­stryd ge­klop het.

S­purs, wat 118 jaar in dié sta­di­on ge­speel het en nou na die Wem­b­ley­sta­di­on oor­skuif, was dié sei­soen in 19 wed­stry­de on­oor­won­ne op W­hi­te Hart La­ne.

Vir U­ni­ted is dit ’n te­rug­slag, want hy kan hy nie meer tus­sen die top­vier ein­dig om só vir die Kam­pi­oe­ne­li­ga te kwa­li­fi­seer nie. Maar as José Mour­in­ho se span A­jax in die eind­stryd van die Eu­ro­pa­li­ga klop, kan hy steeds by die ag­ter­deur in­glip.

Li­ver­pool het West Ham gis­ter met 4­0 ge­troef en Cry­stal Pa­la­ce het sy P­re­mier­liga­sta­tus be­hou ná ’n se­ge van 4­0 oor Hull, wat af­skuif.

Quin­ta­na in Gi­ro­pienk

Co­lom­bië se Nai­ro Quin­ta­na het gis­ter ’n dra­ma­tie­se se­ge in die ne­gen­de skof van die Gi­ro d’I­ta­lia­fiets­toer be­haal en daar­mee die al­ge­he­le voor­tou ge­neem.

Quin­ta­na be­vind hom nou in die voor­lo­per se pienk trui na­dat ’n paar an­der aan­spraak­ma­kers le­lik klei­ge­trap het.

Quin­ta­na, ’n twee­ma­li­ge naas­wen­ner van die Tour de Fran­ce en wen­ner van 2014 se Gi­ro, het oor die laas­te 6 km voet in die hoek ge­sit en uit­ein­de­lik 23 se­kon­des voor Frank­ryk se T­hi­baut Pi­not en die Ne­der­lan­der Tom Dumou­lin oor die wen­streep ge­jaag.

Hy het die pienk trui oor­ge­neem by Lux­em­burg se Bob Jun­gels en is nou 28 se­kon­des voor die FDJ­ja­er Pi­not in die klas­si­fi­ka­sie.

Ni­ba­li is 70 se­kon­des ag­ter Quin­ta­na.

Matt Wal­la­ce hou kop

Die En­gels­man Matt Wal­la­ce se se­nu­wees is gis­ter be­hoor­lik ge­toets voor hy uit­ein­de­lik as oor­win­naar uit die stryd ge­tree het in die Por­tu­ge­se Ope.

Wal­la­ce het by die half­pad­merk van die toer­nooi ’n voor­sprong van vyf houe ge­had, en was ná 54 put­jies steeds d­rie voor – maar daar­die kus­sing is gis­ter dra­ma­ties ver­klein.

In ’n sta­di­um was hy net een hou voor eers die Duit­ser Se­bas­ti­an Hei­se­le en la­ter die VSA se Ju­li­an Su­ri.

Maar die 27­ja­ri­ge En­gels­man het sy neus voor ge­hou met vo­ël­tjies op sleu­teloom­blik­ke, en ná ’n fout­lo­se ron­de van 69 (­3) met ’n to­taal van 271 (­21) met d­rie houe oor Su­ri (65) ge­se­ë­vier.

E­rik van Rooy­en was die voor­ste Suid­A­fri­ka­ner. Hy was tien­de op 279.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.