Brief van haar seun

Beeld - - Nuus -

Han­co Mur­ray het op sy ma se ver­jaar­dag op 25 Ja­nu­a­rie vir haar ’n brief ge­skryf waar­in hy sy eie trau­ma oor haar ver­dwy­ning pro­beer ver­woord het:

“Die seer­ste is dat ma se stem stil is, wan­neer die ver­troos­ting van ma se stem nog al­tyd die re­de was hoe­kom ek aan­ge­gaan het . . . “Ma het ’n on­ge­loof­li­ke dryf­krag ge­had . . . deur dik en dun . . . aan­ge­hou . . . en boon­op dit . . . nog die krag om te lag . . .

“Ma het my ver­baas . . . ma is nog al­tyd die sterk­ste mens wat ek ken . . . wat die re­de van my seer is . . . want dis net te hard om aan te gaan . . .

“Ma se stem sal nooit stil raak in my hart nie . . . “Nooit . . .

“Ek bid dat die He­re ma sal vas en vei­lig hou . . . in Je­sus naam . . . Vir wat dit werd is . . . en vir die hoop en moed wat oor is . . . “Ek sal al­tyd hoop en bid dat mam o­kay is . . . miss ma sooooo baie :(

“Ek wil vir ma sê . . . dat ek dit nie mak­lik het nie . . . My ge­veg het daar­die aand be­gin . . . en nooit op­ge­hou tot nou nie . . .

“Ek ba­klei el­ke dag met die ne­ga­tie­we i­dee van die stem­me­tjie dat ma nie te­rug­kom nie . . . “Ma was my steun­pi­laar . . .

“I miss you sooooo much . . . ek kan dit nie ge­noeg sê nie . . . “Hoe­kom het ma nie uit­ge­swem nie . . . :’( :’( :’(

“Mam­mie . . . W­he­re are you” (sic)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.