Weer­lig knip der­by kort

Beeld - - Sport - Fo­to: WILLIAM BRO­WN

Weer­lig het Sa­ter­dag in P­re­to­ria die laas­te sê in die A­fri­kaan­se Ho­ër Seun­skool (Af­fies) se Juk­skei­der­by teen die King Ed­ward VII S­chool (KES) ge­had. Die wed­stryd is vyf mi­nu­te voor die aan­breek van die om­draai­slag af­ge­las. In daar­die sta­di­um was KES met 16­7 voor. Die stryd sal moont­lik nou op ’n la­ter sta­di­um oor­ge­speel word. Op die fo­to pro­beer Hein­rich Bis­choff van Af­fies die aan­dag van KES se ver­de­di­gers ont­wyk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.